LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cloud Nine by Total Stay | LekkeSlaap
+24

Cloud Nine by Total Stay

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argyle-straat, Sonnekus 52, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 480 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cloud Nine by Total Stay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see- en berg-uitsig wat smaakvol versier is. Die woonstel is op die vyfde verdieping oorkant Kampsbaai se strand.

Die woonstel het sonnige, moderne kamers en spog met minimalistiese dog luukse afwerkings en meubels. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea wat na 'n balkon met 'n see-uitsig lei.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea met stoele en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het gratis WiFi en lugversorging en gaste het toegang tot veilige parkeerplek, wasgoedgeriewe en 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Kampsbaai se strandfront spog met verskeie eetplekke. Cloud Nice by Total Stay is die ideale basis vanwaar Kaapstad verken kan word en daguitstappies na Stellenbosch en Franschhoek se wynlandgoedere onderneem kan word.

Slaapplek

’n Bespreking by Cloud Nine by Total Stay sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Cloud Nine by Total Stay
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Argyle-straat, Sonnekus 52, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cloud Nine by Total Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 480
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argyle-straat, Sonnekus 52, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs4cDG4Fh6sdHZjTsoVERfDBHgMSVcVAnQIM0Ec8Xv2atjYcdMd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 480  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Argyle Street, 52 Sonnekus Camps Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.949538324428 18.379357876721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!