Shelly Beach Akkommodasie by Clover Bay 12 | LekkeSlaap
+12

Clover Bay 12

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1050, Marine-rylaan, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Clover Bay 12 is op die St. Michael's-swemstrand geleë. Die eenheid bied 'n lieflike uitsig oor die see en die strandmeer. Dit is reg teen die strand met 'n restaurant, 'n strandkroeg en 'n viswinkel op jou voorstoep.

Die eenheid is gerieflik ingerig met 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers. Die sitarea het 'n uitskuifbed waarop 2 mense kan slaap. Daar is 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is.

Die veranda kyk uit oor die strand en bied 'n ongelooflike see-uitsig.

Clover Bay 12 is naby aan Shelley Centre en restaurante. Bring asseblief jou eie dekodeerder, kaart en kabels vir DStv. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.

Slaapplek

’n Bespreking by Clover Bay 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Clover Bay 12
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Erf 1050, Marine-rylaan, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Clover Bay 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1050, Marine-rylaan, Shelley Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcj2nNBOtwTu7bxbmXdjtoWYe7aUSO9LDJbEpSdMEcGn7WLRCUZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Lot 1050 Marine Drive 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.818424298399 30.404484273511
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za