Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clover Bay 4

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Clover Bay 4
Netheid
5.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kevin C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin C

Netjies, veilig en 'n baie goeie ligging.

Clover bay 4 is op 'n baie goeie ligging. Dit is naby aan die strand, het veilige parkeerplek en is ook naby winkels. Daar is 'n lekker kroeg en restaurant op die onderste verdieping van die gebou. Ek sal vir seker Clover Bay 4 aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennedette P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennedette P
Gesin met tieners

Rustig.

Daar is ongelukkig 'n raserige pub en kombuis reg onder die woonstel wat tot na 12 uur in die aande besig was. Vir jonger enkelmense sal ek dit aanbeveel, maar iemand met kinders nee. My seun is 16 en ons moes kamers ruil vir die raserigheid van die kombuis en die pub.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 1022, St Micheals-on-Sea, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe49966e76f23c6caaf936ce64fa535fbf2123aae93bccdfea76a35b419a2520daa2dcd59745d4af38b43e0565e55ce29443f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1022 Marine Drive St Micheals-on-Sea 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.818461263026 30.404409186508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem