Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Club Marina

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Franklin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Club Marina
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Bernie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie S
Gesin met tieners

Absolute tranquility.

Great place, excellent service. Friendly people around us. Beautiful kitchen. Safe, clean home. My boys enjoyed. We enjoyed the outdoors, also swimming and relaxing. Great place away from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Ons het werklik baie lekker gebly, die huis is toegerus met alles wat jy nodig het. Dit is lekker stil en rustig. Die stoep buite is so gemaklik dat ons baie tyd daar gespandeer het, en die aircon in die kamers is 'n groot pluspunt, asook die skottelgoedwasser en wasmasjien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Hi Belinda, thank you for your positive review. Thank you for treating our place like your own. You are welcome to visit us again in the future. Regards, Frank.

Club Marina
Nonkululeko X - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonkululeko X
Saam met vriende

Amazing.

Club Marine is a beautiful, relaxing place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Hi Nonkululeko,
Thanks very much for your excellent positive review, much appreciated! Thanks also for treating our place like your own. You are always welcome to visit again.
Regards,
Frank.

Club Marina
Lucille M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille M
Gesin met tieners

Very neat and well kept.

The place was peaceful and had all the necessary appliances. Bonus having AC in all the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Hi Lucille, thanks for your kind words. Thanks for treating our place as your own. I would love to host you in again in future. Regards, Franklin.

Club Marina
Melody M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody M
Saam met vriende

Our stay was pleasant and peaceful.

We enjoyed the tranquillity at the resort. It is the perfect spot to break away from the hustle and bustle of the city. The views were spectacular and everyone around the resort was friendly. I will definitely recommend anyone to visit the resort, it is a bargain and great value for your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Hi Melody, thanks for your kind words and for treating our place like your own. We would love to host you again in future. Regards

Club Marina
Charlene M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Gesin met tieners

Ontspannend, rustig en 'n stukkie juweel in die Suidkus.

Ons verblyf by Club Marina het alle verwagtinge oortref. Alles was perfek. Die huis is werklik volledig toegerus met alles wat jy benodig. Ons wil net ook vir Franklin die eienaar van die huis baie dankie sê vir al die moeite wat hy gedoen het om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak, veral na die hewige vloede in April 2022. Hy het geen kostes en moeite ontsien om die huis op te knap vir sy gaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Hi Charlene, ek waardeer jou terugvoering en is bly dat ons kon bydra tot 'n aangename wegbreek. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms as gaste te hê. Groete.

Club Marina
Monique K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K
Gesin met klein kinders

Tops. Bitter netjies en skoon.

Dit was bitter lekker. Netjies en skoon. Baie veilig met vriendelike mense. Die kort stukkie grondpad was net bietjie sleg maar beslis die moeite werd om dit te ry vir die mooi plek en bitter mooi uitsig oor die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Hi Monique, thank you for your very positive review. It will be a pleasure to host you again. Regards, Frank.

Club Marina
Ramona C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona C
Gesin met klein kinders

The place was beautiful and peaceful and the people around was very friendly.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met vriende

Absolutely wonderful.

What an amazing stay with wonderful hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en veilig!

Pragtige omgewing, net jammer ons kon weens Covid nie swem nie! Die aircons en ander geriewe in die huis maak dit 'n fantastiese plek om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mbali B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mbali B
Saam met vriende

It was okay.

The place is safe and easy to reach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piryalen C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Piryalen C
Saam met vriende

Not too good.

We were called hooligans by the owner. Residence also complained about noise while renovations was happening next door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met tieners

Baie lekker rustig en stil.

Fantasie blyplek met alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette V
Gesin met klein kinders

Verblyf gerieflik.

Verblyf self is wonderlik, maar is te ver van als wat ons gesoek het en moes vreeslik baie ry om na veilige strand te gaan soos bv. Scottburgh.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas Y - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

The customer service and communication was excellent. The house was clean and fully equipped with everything you could ask for. I would stay here again and would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Club Marina bied al die geriewe wat mens benodig vir 'n gerieflike vakansie. Die leefarea, stoep en slaapkamers is ruim en dus gerieflik vir 'n groot gesin. Die rivier het ongelukkig nie gevloei nie, so dit het die hele idee van "langs die water wees" weggeneem - hou dit in gedagte. Al geriewe wat ons van gebruik gemaak het in die kompleks was die swembaddens, wat skoon en netjies was. Die kinders het die glybaan by die klein swembad vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J

Fantastic to say the least.

This house was simply fantastic. There was so much more than what was mentioned in the original description. The house is full of books, so if it was raining you could lie down and relax by reading a book. There is DStv. The Marina Club has security so there is no reason to fear crime. Over the holiday periods the swimming pool is the hub of activity, with dances, games and competitions. It is 30 minute drive at the most from everything you need. To sum it all up, it is like home. The cleaning staff is professional and trustworthy, believe me, I tested them by leaving money and cellphones lying around, and when I came back it was always there. The braai facilities is exceptional, especially the AVON gas braai. There is of course a normal wood/charcoal braai, but we never used it. Last but not least; the owner Frank is only a phone call away. To sum it all up, we spend more time at the club and pool(which has braai facilities as well) than at the packed beaches.There is also a small shop inside Club Marina for ice, milk or most things you forgot to buy on your way back from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Goeiedag Louis,

Thank you very much for your very kind words. We try to keep our place in such a condition that people like yourself that spend time there, enjoy it. It was good to read about your experience. We really appreciate you sharing your experience on this platform and hope we will be able to host you again in future.

Regards,
Frank

Club Marina
Celoni W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celoni W
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Ons het dit baie geniet. Dit was 'n baie lekker plek om te bly. Die huis was meer as wat ons verwag het. Die omgewing is baie rustig en mooi, die mense om jou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer bespreek en ek sal die verblyf vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Hi, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Dit was n plesier om julle te he.
Groete,
Franklin

Club Marina
Nadia D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustige plek.

Dit is 'n lieflike plek. Ek beveel dit aan vir enige een wat die rustigheid geniet en wil wegbreek. Die mense is so vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir 'n baie lekker tyd. Lieflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibongile N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile N
Gesin met klein kinders

Wish we had more time to spend in the house.

That house was beautiful! More than enough utensils. Very helpful and accommodating landlord. We definitely would love to go back. Even the staff is so helpful. The office was also very helpful. Customer service is up to scratch. Security staff also helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Dear Sibongile,

Thank you very much for your excellent review! We are glad you enjoyed your time at Club Marina. It was a pleasure to have you as our guest and we hope to welcome you soon again.

Regards,
Frank

Club Marina
Mariekie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariekie B

Baie lekker plekkie vir groot gesin of vriende en lekker rustig.

Goeie diens en baie lekker rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B

Dit was fantasties, 'n huis weg van die huis af, alles beskikbaar wat nodig was.

Het nie geweet wat om te verwag nie en het meer gekry as wat wel verwag was. Dit was 'n fantastiese vakansie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Baie dankie Theunis! Ek is bly julle het dit geniet.

Club Marina
Namila G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Namila G
Gesin met klein kinders

Most relaxed, safe and peaceful.

This was one of the most relaxed weekends away, exactly what my family and I needed. My children loved it and said it was short and wished to have stayed longer! We will most certainly be going back for another stay next time, the home was spacious and very well equipped, simply awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denne P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denne P
Saam met vriende

Teleurstellend.

Stort drein geblok in boonste stort en altwee storte se stortkoppe was geblok. Grondpad van 1,7 km was nie op beskrywing nie en ek was met 'n motorfiets daar. Saterdag het dit gereën en grondpad was seepglad. Glad nie geskik vir motorfietse nie. Eienaar was baie onbehulpsaam en was bombasties en onvriendelik oor breek deposito.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George P
Saam met vriende

Enjoyed our stay. Well-equipped house that felt like home.

Hidden gem - simple, homely and value for money accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Good day,

We did not receive a complaint regarding the plumbing so that It could be investigated and have it fixed. There were people the weekend before that did not complain and we currently have people in the facility since Friday. They also are not complaining about blocked drains and showerheads. I did send out an email to inform you regarding the gravel road to the facility.

Club Marina
Ray J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray J
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en aangenaam.

Baie netjiese huis, voëllewe besonderlik, baie stil omgewing in die natuur geleë, waarde vir geld maar bietjie ver van swemstrande af vir die kinders. As jy 'n stil, rustige vakansie wil hê na aan beeldskone strande, kan ek hierdie huis sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Hi Ray,

Thank you very much for your positive review. It is much appreciated.

Regards,
Frank.

Club Marina
Mareika P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mareika P
Gesin met klein kinders

Great place to stay except for the amenities that was out of order.

Very quiet and peaceful place. Beach and tidal pool is great! It's a pity that the advertised amenities were unavailable such as the restaurant and water slide, especially as that is the reason we decided on the place. The washing machine and dishwasher was also out of order at the time. Issues with water and power failures at the resort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Gesin met tieners

Club Marina is verreweg die beste bestenming!

Club Marina is seker een van die beste keuses wat mens kan maak vir 'n gesinsvakansie. Die huis was meer as gemaklik en ons is dankbaar om deel te kon wees van die lekker atmosfeer daar. Baie baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Thanks very much! Much appreciated!
Regards,
Frank.

Club Marina
Flip P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip P
Gesin met klein kinders

We enjoy it there.

We enjoyed our stay very much and recommend it for everyone who wants a quiet and safe place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Club Marina se terugvoer

Baie dankie! Waardeer!
Groete,
Frank.

Club Marina
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crayfish-laan 1302, Club Marina, Ifafa-strand, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89eb00c44cf934d6142d8e689a971dfb9c67ee0ec0aca2108eb7a5addc3058d46b84873ae01e4f6d6df9e94bc7aa4c490f3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 1304 Crayfish Avenue Club Marina 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 09:00 -30.4440522 30.6441451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem