Coach House Hotel and Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coach House Hotel and Spa is op 560 hektaar geleë in die welige subtropiese Letaba-distrik in Limpopo. Die hotel is bo-op 'n heuwel geleë en bied panoramiese uitsigte oor die Letsitele-vallei en Drakensberge. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is 'n luukse vakansie.

Coach House Hotel and Spa het 39 ruim en goed ingerigte kamers, wat elke gerief moontlik bied. Elke kamer het 'n ruim en suite-badkamer en 'n aparte stort. Gaste kan kies tussen 'n rits verblyfopsies, soos die deluxe-kamers, 2-enkelbedsuites en koning-suites. Die hotel kan tot 78 gaste akkommodeer.

Gaste is welkom om die geriewe op perseel te benut. Geriewe sluit in: 'n swembad, spa, restaurant en veilige parkeerplek. Die hotel is ook rolstoelvriendelik en 'n wynproe is beskikbaar.

Tzaneen is die tweede grootste dorp in die Mopani-distrik van Limpopo. Dit is 'n skilderagtige streek onderaan die Wolkberge met voetslaanroetes, Zipline-toere, 'n oorvloed tropiese vrugte, bosplantasies en diereplase om 'n vakansie vol pret te verseker.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coach House Hotel And Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 799 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]