Tzaneen Akkommodasie by Coach House Hotel and Spa | LekkeSlaap
+29

Coach House Hotel and Spa

Hotel

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Coach House Hotel and Spa
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Francois L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kos en rustige omgewing.

Nie meer dieselfde hotel as vroeër jare nie. Net maar nog 'n hotel. Kamers en tuine verwaarloos. Ontvangs vriendelik, maar geen inligting word gegee nie. Moet maar vra. Kamer eers 14:00 kom skoonmaak. Het gereën en moes in deurmekaar kamer kuier. Inligtingbrosjure in kamer uit toet se dae. Ou vuil poskaarte binne-in. Bedlampe hang skeef. Daar word nie aandag aan fyn detail gegee nie. Lêstoele by swembad van swak gehalte (maak seer as jy daarop lê). Hotel kort opknapping. Personeel vriendelik.

Coach House Hotel and Spa's terugvoer

Geagte Waardevolle Guest Dankie vir die tyd geneem het om te hersien die koetshuis Hotel en Spa. Uitnemendheid in kliëntediens is baie belangrik vir ons. Jou soorte woorde word waardeer en dit help ons om te weet dat ons die handhawing van die standaarde wat ons streef daarna om te lewer. Jou kommentaar sal hersien word deur die betrokke lynbestuurder en sal opgeneem word met die huishouding. Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief ervaar by hierdie geleentheid. Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om u te bedank, en waardeer jou ondersteuning.

Vriendelike groete personeel en bestuur koetshuis Hotel en Spa

Coach House Hotel and Spa
Nicoleen T - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen T
Besigheidsreis

Ons het alles by ons verblyf in orde gevind.

By die Coach House Hotel en Spa stap mens terug in tyd. Die ouwêreldse atmosfeer en koninklike behandeling was 'n belewenis. Ons het die kamers skoon en gerieflik gevind. Die personeel was almal vandat ons gearriveer totdat ons vertrek het almal uiters beleef, vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was ingesluit in ons bespreking en ons het ook 'n aandete in die restaurant geniet - baie goed geprys en elke dis was heerlik! Ons sal definitief weer by die Coach House tuisgaan en ook aanbeveel by al ons vriende en kennisse.

Coach House Hotel and Spa's terugvoer

Geagte Waardevolle Guest Dankie vir die tyd geneem het om te hersien die koetshuis Hotel en Spa. Uitnemendheid in kliëntediens is baie belangrik vir ons. Jou soorte woorde word waardeer en dit help ons om te weet dat ons die handhawing van die standaarde wat ons streef daarna om te lewer. Jou kommentaar sal hersien word deur die betrokke lynbestuurder en sal opgeneem word met die huishouding. Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir enige ongerief ervaar by hierdie geleentheid. Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om u te bedank, en waardeer jou ondersteuning.

Vriendelike groete personeel en bestuur koetshuis Hotel en Spa

Coach House Hotel and Spa
Charlotta B - Aug 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay at Coach House Hotel!

Coach House Hotel is situated in a beautiful spot with wonderful views on the Drakensberg mountains! The history of the hotel goes a long way back. The furnishings in the Coach House Hotel rooms are oldish and may need some change at a certain stage. The room that we were booked in had a very strong smoke smell from the fireplace inside the room. We asked for an alternative room and the staff gladly assisted us. Our room had all the amenities that you would expect from a 5 star hotel, except for the fact that there were no bath sheets, but only bath towels. The food served in the restaurant was excellent!!

Coach House Hotel and Spa's terugvoer

Dear Valued Guest Thank you for taking the time to review the Coach House Hotel and Spa. Excellence in customer care is extremely important to us. Your kinds words are appreciated and it helps us to know that we maintaining the standards we aim to deliver. Your comments will be reviewed by the Line Manager concerned and will be taken up with the housekeeping. Please accept our sincere apologies for any inconvenience experienced on this occasion. We would like to take this opportunity to thank you, and value your support.

Warm Regards,
Staff and Management Coach House Hotel and Spa.

Coach House Hotel and Spa
Vanaf R1 799
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 799
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 799
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Coach-weg, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA5a7RqyoGMyWoaKkHda1tEMmKHUspDudZnUNIh3JTmSbKtqKar?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 799  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Old Coach Road Agatha 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -23.940277777778 30.151944444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za