+32
Selfsorg in Umhlanga

Coastal Class - Oceans Radisson Blu

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Lagoon Drive, Oceans Radisson Blu, Umhlanga, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Coastal Class - Oceans Radisson Blu is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Umhlanga, ongeveer 350 m van Umhlanga-strand en die promenade af. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan geniet.

Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die knus sitarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met 'n buite-eetarea en uitsigte oor die omgewing geniet. Die gebou spog met 'n gemeenskaplike swembad, fiksheidsentrum, portierdiens en sekuriteit, en veilige parkering. Geleë in 'n uitstekende buurt, bied dit moeitelose toegang tot belangrike sakekerns, luukse winkels, fynproewersrestaurante en belangrike vervoerroetes. King Shaka Internasionale Lughawe is ongeveer 17 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

First Private Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 45

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 7 Lagoon Drive, Oceans Radisson Blu, Umhlanga, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 826
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 826
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 826
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Lagoon Drive, Oceans Radisson Blu, Umhlanga, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb37a5ff6c54dd80d555c2c022e323f155a30a49b918b6788fa608cb9d98c0ad7d4dcc852089a6b5e408d962c0eeb7611f2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 826 per nag, vir 2 mense 7 Lagoon Drive Oceans Radisson Blu 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.725911001005 31.085707870876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang