LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Coastal Haven | LekkeSlaap
+33

Coastal Haven

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Coastal Haven
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hanlo E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlo E
Saam met vriende

Onvergeetlike naweek teen die see

Die huis is reg teen die see met 'n ongelooflike uitsig. Jy kan nie vra vir 'n beter ligging nie. Die huis bied alles wat jy nodig het. Ek sal wel voorstel dat daar 'n braai gebou word of 'n groter braai opsie sal wees, want 'n Weber is nie heeltemal voldoende vir 8 persone nie.

Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 33, Misty Cliffs, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA461a659e821cc4f9a1b2e56a9fe8f5ef111226bf304fa4949754ff90040ac1362e6e1343cbf43d6cbc900b9d32aef1494d01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 33 Main Road Misty Cliffs 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.182815919552 18.360801146825
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!