LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cock & Bull | LekkeSlaap
+26

Cock & Bull

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 108 resensies vir Cock & Bull
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elsabe H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Baie aangenaam. Kamers is baie netjies.

Charmain E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Bedlampies kan oorweeg word. Nuwe blinders by die vensters.

Nona M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and lovely place.

The people who are working there are so kind and loving, especially the waitresses and the cleaning lady. The place is not boring: it's a vibey place and I felt at home. Thank you.

Mpho M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M
Saam met vriende

Great place to relax with friends and family over drinks.

The only things I would suggest is for them to put more effort on the premise maintenance.

Annemarie D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die staff is vriendelik en behulpsaam en die kos is heerlik!

August M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
August M
Saam met vriende

Dit is 'n baie spesiale plek.

Dankie aan almal van Cock & Bull, hulle was almal baie vriendelik en behulpsaam en ons het verskriklik lekker geëet en gekuier.

Thelma O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie heerlik geslaap, goeie vriendelike mense.

Daar is 'n 24 uur hek sekuriteit, als is skoon en baie netjies, die resturant se kos is heerlik en bekostigbaar,

Bradley D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bradley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Decent.

Was not welcomed as expected. The place was neat and cleaned every morning.

Eugene C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Eugene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort afronding.

Kamer is baie skoon en baie netjies. Ongelukkig het ons die hele naweek geen warm water gehad nie, Saterdagoggend was daar geen water om te shower nie, die dreine is ook gedeeltelik geblok gewees. Dit sou goed wees as kamer 'n klein yskas en TV gehad het.

Cock & Bull's terugvoer

Hi Eugene

Ons was vol daai naweek (06-07 Maart) en geen klagtes van ander kliente gekry nie

Jammer vir die ongerief

Cock & Bull
Marius R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Lekker gebly, mooi skoon.

Sharon E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n lekker tyd gehad.

Lieflike verblyf. Awesome.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a great time.

Lovely stay. Awesome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nicola V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het 'n dubbelbed versoek en hulle het spesiaal die twee enkelbeddens met 'n dubbelbed vervang. Die kamer is pragtig, die restaurant se kos is heerlik. 'n Baie aangename plekkie!

Karen S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karen S
Gesin met tieners

Aanvaarbaar.

Die restaurant was nie oop 24 tot 26 Desember nie. Sou verwag dat ons in kennis gestel sou word daarvan voor ons aankoms siende dat dit nie toelaat vir selfsorg nie. Die chalet kort bietjie maintenance. Verder in orde.

Carla S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super amazing. Die beste plek ooit.

Ons verblyf was ongelooflik lekker en die diens was uitstekend.

Cindy H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cindy H
Saam met vriende

Sleg.

Eiendom beskadig, slegte kliëntediens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Bad.

Property damaged, bad customer service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cock & Bull's terugvoer

Hi Cindy H

My apologies, please contact me regarding your review so we can improve
Kind regards
Andrew

Cock & Bull
Mariaan V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan V

Gemaklik.

Die kos was ongelooflik lekker. By die huisies is daar nie 'n afdak vir as dit reën nie so alles reën nat. Anders as dit was ons verblyf lekker.

Masindi H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Masindi H
Gesin met klein kinders

The place we stayed in was dirty. I had to clean the toilet seat before my kids could use the bathroom. The bedding smelt like it had never been washed it was very uncomfortable so we left.

It was not worth the money we paid. We are all aware of the load shedding that happens, we asked for a torch or candles and they had nothing for us. The restaurant was not equip to serve us. They had no rooibos. We sat outside as that was where the TV was, near the men's toilet and you could definitely smell you were near a toilet. The cutlery was dirty, down to the plate that had the cutlery on it. The tomato sauce dispenser was empty, we really didn't feel welcome so we ended up not spending the night and rather came home. The place is not worth the amount of money we paid.

Nadia C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wou nie terugkeer na realiteit toe nie.

By aankoms kon ons dadelik die rustige atmosfeer aanvoel. Inboek was baie vinnig en met vriendelike diens. Die cabin waarin ons gebly het was netjies en skoon met aircon, yskas, ketel, koppies en baie belangrik - koffie. Restaurant, wat kan ek sê, absoluut fantasties jy het nog nie lekker geëet tot jy nie by Cock & Bull geëet het nie. Ons sal definitief weer daar gaan kuier en hulle met graagte aanbeveel.

Wihan J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wihan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie skoon.

Alwyn P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alwyn P
Gesin met tieners

Glad nie waarde vir geld nie.

Teen R900 per nag, het ons baie meer verwag. Die plek was vuil en onderhoud is baie swak gedoen.

Cherilize G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cherilize G
Saam met vriende

Baie netjies en goed ingerig.

Baie netjies en goed ingerig. Sal weer in die toekoms daar gaan bly en mense definitief daarvan vertel. Goeie waarde vir geld.

Mina M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mina M
Saam met vriende

Excellent service.

Cock & Bull staff are fantastic. Looking forward to go back soon.

Werda S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Werda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Kort net 'n stortmat en 'n ekstra kombers.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely place.

Just needs a shower mat and extra blanket.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Susan H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Susan H
Gesin met tieners

Teleurstellend, onversorg.

Wat 'n teleurstelling was dit nie! Vrydagaand was daar geen water, glad nie met die gaste gekommunikeer wat die probleem is nie. Ek moes die bestuurder skakel om uit te vind wat die probleem is. Die binnekant van no13 was 'n fiasko. Die badkamerdeur se handvatsel hang aan een skroef, daar is geen handdoekrelings, die buitedeur het 'n gleuf aan die bo-kant waar die wind inkom, die plafon is stukkend, mens kan die dak sien. Daar was slegs 1 duvet op die bed, met geen ekstra kombers vir kouer tye. Die rakke in die kas het afgeval en is nie teruggesit nie. Daar word 'n braaier voor die kamer neergesit, maar daar is geen braaigereedskap of messegoed beskikbaar nie. Cock & Bull adverteer ontbyt en aandete is beskikbaar. Ek is egter meegedeel dat die kombuis eers 09h00 oopmaak. Ek het gevra dat daar kospakkies vir my man en seun voorberei word vir Saterdag, dit is nooit gedoen nie. My man en seun het besluit om nie nog 'n aand daar te slaap. Die skottelgoed is gewas gedurende Saterdag, maar die handdoeke is gelaat soos dit was.

Jacques J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike groep mense. Sal enige tyd teruggaan al is dit net vir 'n vinnige kuier. Well done, Andrew en jou mense.

Ons is hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel, dis kos was van hoogstaande gehalte en mense vriendelik en behulpsaam.

Cock & Bull's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Jacques. Sal jy asb. met my in verbinding tree oor jou baadjie wat agtergebly het?

Cock & Bull
Sias J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias J
Enkelreisiger

Lekker sentrale verblyf.

Kamer was netjies en net wat ek nodig gehad het. Dit sal lekker wees om 'n mikrogolfoondtjie in die kamer te hê. Verder fantasties!

Sonia V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent services.

The staff at Cock & Bull was extremely friendly and helpful. Excellent food menu to choose from. Well recommended to stay overnight.

Tshepo M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional service.

I received a great service and the staff members were quite accommodating.

Rufus P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rufus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, maar baie geraas deur die nag.

Die plek is baie netjies en goed geleë vir die area. Die feit dat dit amper deel van die kroeg uit maak is 'n probleem indien mens nie self tot 03:00 saam met die ander mense kuier nie. Ander gaste, wat ingekom het na die kroeg toe gemaak het, het baie lawaai en slaap was nie moontlik tot 04:00 toe alles bedaar het nie. By gesê, ek was nie bewus van die uitleg van die fasiliteite tot ons ingeklok het nie. Andersins was dit heel skaflik.

Nicola R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cute luxurious cabin accommodation.

Comfortable bed with awesome shower! Friendly staff and parking right next to your unit!

Annika V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika V
Saam met vriende

Definitief iets om na terug te kom.

Wonderlike kos en diens!

Chanell D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell D
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Verblyf was baie meer as wat ek verwag het. Ek was baie beïndruk en sal graag weer hier bespreek.

Louis T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamers, met lugversorging, het lekker gebly.

Veilige plek om vir 'n aand of twee weg te kom, lekker bar en kos was heerlik gewees.

Jenni B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jenni B
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Ontvang met entoesiasme, skoon kamer, lekker lugversorger.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very neat.

Was received with enthusiasm, clean room, nice to have air conditioner.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alexander V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander V

Ons het oornag in een van die cabins na 'n kuier en het sommer die oggend by die Cock & Bull oggendete geëet.

Ek en 'n familielid het in een van die cabins oorgeslaap vir 'n nag nadat ons vir 'n vriend gaan kuier het. Die binnekant van die cabin is mooi versier. Daar is 'n lugversorger, alhoewel dit nie warm binne was nie. Ons het sommer oggendete by die Cock & Bull geniet en die "special" bestel vir 'n billike prys.

Magda H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly service.

Lovely room. Tasty food.

Angelique V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Dit is baie netjiese en skoon, presies wat ons nodig gehad het vir ons stop. Die ontvangs was ook baie vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel.

Cock & Bull's terugvoer

Baie dankie julle,
Hoop ons sien julle vinnig weer.

Cock & Bull
Marilet S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf en heerlike kos.

Wonderlik en gasvry. Lekker kos, gemaklike lieflike verblyf. Sal beslis weer terugkom. Dankie, Riana, vir alles. Jy het ons op die hande gedra en ons 'n huis weg van die huis gegee.

Jessica K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, gemaklike kamers en kos by die restaurant was fantasties.

Alhoewel daar 'n probleem met die water was het hulle die situasie uitstekend hanteer en kon mens regtig nie kla nie. Hulle was uiters bedagsaam en bekwaam die probleem was vinnig uitgesorteer.

Franco R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtigste kamer wat nuut oorgedoen is, met 'n pragtige badkamer. Alles baie gerieflik en nog goedkoop ook.

Ons is vriendelik ontvang en het in 'n lieflike kamer ingestap, air-con ens. Alles onberispelik. Ons kon 'n heerlike aandete buite by restaurant nuttig.

Francois R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois R

Het die verblyf geniet.

Het baie lekker gebly die aand. Stil omgewing en sal enige tyd weer daar oorslaap.

Chantelle R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice plek! Sal vir seker weer daar bly!

Ons was vriendelik ontvang en die kamers is pragtig! Dit is naby aan alles en dis veilig. Hulle kos is ook heerlik en goedkoop! Sal vir seker weer daar gaan bly.

Cathy A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cathy A
Gesin met tieners

Verblyf is glad nie soos op webtuiste nie.

Die voorkoms by die ingang van Cock & Bull is nie sleg nie, maar die kamers wat ons gekry het, word verhuur aan kontrakteurs in die week. Daar is nie eers 'n stoel om op te sit in die kamer nie. Buite jou kamer is daar geen sitplek nie. Geen braaigeriewe nie. Sondagoggend half sewe toe begin die bouers kap in timmer reg langs ons kamer.

Jean D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D
Saam met vriende

Gasvry.

Personeel en eienaars ongelooflik gasvry. Die kos is van uitstaande gehalte. Die kamers gaan nou opgegradeer word en dit is nodig op hierdie stadium. Kamers het alles wat nodig is, maar het die opgradering nodig.

Michele V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Is goed geleë. Mooi omgewing.

Nonele N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nonele N
Gesin met klein kinders

Average.

Customer service moderate, cleanliness also moderate.

Hanlie H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geskikte verblyf as jy net wil oornag.

Kamer was nie skoon na vorige gaste uit is nie. Handdoeke en lakens was vuil maar is darem die volgende dag vervang.

Tasha P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasha P

Peaceful, clean, value for money.

Staff friendly and helpful. Accommodation clean and comfortable. Relaxing family atmosphere restaurant/pub, having tables under the trees in the garden helps this establishment not feel like a pub. For me it was a relaxing home away from home.

Wessel V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy net 'n bed soek om op te slaap - fine.

Stort-, toilet- en wasbak-area is piepklein. Trappe van +- 2,5 m hoog was baie ongemaklik vir die dames. Uitsig is baie sleg - jy is in die agterplaas van 'n "pub & grill".

Kabelo S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kabelo S

My boy and I had a great time. I enjoyed the tranquility of the place, will visit again.The price was okay.

The summary says it all #cock&bull

Johan C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professioneel en bekostigbaar.

Was voor die tyd daar, lekker gekuier en rugby gekyk, bekostigbare middagete bestel en vergesel na kamer. Sekuriteit het ons 12 uur die aand gewys waar om te ry op die terrain. Dankie, sal weer daar gaan slaap.

Elmie S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en hulpvaardig.

Ons kamer het net 'n problem gehad met waterdrukking wat ek wel bespreek het terwyl ons daar was. Ek sal weer daar tuisgaan.

Melissa S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gerieflik.

Cock & Bull was maklik om te vind die diens was uitsonderend met vriendelike kelners. Hulle was baie organiseerd en ons was dadelik in gebook, die kamer was skoon, ruim en het gekom met 'n ketel en koffiebekers. Die badkamergedeelte is bietjie klein maar die stort is groot genoeg vir twee mense. Daar was geen probleem met die warm water nie asook die waterdruk. Dit was 'n baie lekker plek om die aand te spandeer.

Johan D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede met verblyf.

'n Oulike plekkie vir die reisiger.

Hannelie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie S
Saam met vriende

Dit is voldoende verblyf as jy net wil oornag.

Die restaurant se kos was baie lekker gewees. Die eenheid is toegerus met ‘n mikrogolfoond, ‘n yskas en ‘n ketel. Hulle het koffie ook voorsien. Ons het nie koud gekry toe ons geslaap het nie. Die badkamerdeur kon nie lekker toemaak nie en die stort se waterkrane het af gekom. Die yskas het bietjie geraas, behalwe vir dit het ons lekker geslaap.

Michelle L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place was good.

Everything was fine, only in the morning we could not shower there was now water available.

Sonia V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker rustig.

Die personeel was baie vriendelik, stiptelik en op tyd.

Onica G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Onica G
Saam met vriende

Lekker vir 'n kort oorslaap.

Die houthutte se plumbing laat veel te wense oor. Wanneer toilette of storte gebruik word, val die vuil water net reguit op die gras agter die cabins. Toilette lek ook in die badkamers. Alles was verder netjies. Reëlings het goed verloop en die hekwag was beskikbaar om die oop te maak toe ons laat terugkeer van 'n troue.

Jolinda C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolinda C
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Baie dankie vir julle vriendelikheid en buigsaamheid! Perfekte oornag plekkie as jy harties en omliggende plekke wil verken.

Sarel B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

'n Paradys vir iemand wat bloot 'n herberg soek. Meer as voldoende geriewe. Puik kliëntediens - tydens ontvang en veral by die kroeg. Sal beslis weer inpop!

Bronwyn R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bronwyn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too close to busy intersection yet good food n friendly staff.

No TV in room. No mirror in room. Clean and neat. Friendly staff. Good food. Website advertises bed and breakfast but we had to pay extra for breakfast.

Cock & Bull's terugvoer

Hi Bronwyn,

Apologies for the confusion regarding breakfast. We tick the bed and breakfast because we have a restaurant that offers breakfast for clients if they choose.

Cock & Bull
Heleni G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleni G
Saam met vriende

Perfek vir net oorslaap na 'n troue.

Dis perfek vir oorslaap na 'n troue, skoon en netjies en die air-con is 'n absolute bonus!

Hannes S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Fantasties.

Bekostigbare, netjiese verblyf, baie sentraal geleë. Puik gashere met puik kos en baie lekker kuier.

Mandie P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mandie P

Verblyf was goed vir die bedrag wat ons betaal het.

Ons was baie bly dat ons so vinnig verblyf kon kry. Die reëlings was baie goed gereël, ons het goeie instruksies gekry van hoe betalings werk en hoe om daar te kom en ons was herinner aan ons bespreking by hulle wat wonderlik gewerk het. Die plekkie waarin ons gebly het was wel goed vir die prys wat ons betaal het vir drie mense vir die nag. Ons het net gedink dat hulle sal moet kyk na die beddegoed dat alles skoon en netjies is. My ma het ‘n baie groot vieslike spinnekop en swart harige wurm in haar bed gekry daardie nag 23:00 toe ons by die plekkie aankom. So ons het eers als van die beddens afgehaal en goed deurgekyk toe dit gebeur en ook eers daai insekte verwyder. Dit was baie grillerig. Die wasbakkie loop op so ‘n angle so die seep botteltjie wat ons neergesit het, het die hele tyd afgeval. Die badkamer is bietjie beknop en daar is nie ietsie wat jy jou botteltjies of iets kan op neersit nie. Die handdoekreling was los en ek het dit nie besef nie so die volgende oggend toe ek my handdoek afhaal het die hele ding afgekom van die muur af. Verder is die stort wonderlik groot. Die beddegoed verder was mooi en daar was pragtige handdoeke op elke bed wat ons nie gebruik het nie, ons het ons eie gebruik. Die badkamer kan dalk net bietjie aandag geniet. Ek dink miskien ‘n groter spieël in badkamer sal wonderlik wees en ‘n tafeltjie of net blad teen die muur sal goed wees waarop mens goedjies kan neersit. En dan die beligting in die badkamer en kamer is bietjie swak, so as hulle miskien daarna kan kyk sal dit awesome wees. Die yskassie wat daar is hou alles lekker koud wat jy insit en die televisie se sein is bietjie swak vir ingeval daar mense is wat iets sou wou kyk. Ons was nie vies of kwaad oor enigiets nie, ek sê maar liewer dan kan Cock & Bull dalk net daarna kyk. Dit was rustig om ons en die restaurant se kos was regtig baie lekker!

Arthur R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arthur R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartbeespoort is a great place to visit.

There are so many things to see and when all that is over, it is nice to return to a great place like Cock & Bull to rest and spend the night. We so much enjoyed our stay.

Rulof J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulof J
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf was goedkoop met baie goeie waarde for die prys.

Cock & Bull bied hoë kwaliteit verblyf aan teen bekostigbare pryse. Dit was maklik om plek te bespreek en in te boek, en die bestuurders was baie vriendelik.

Pieter V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Waarde vir geld. Lekker vars kos. Vriendelike, behulpsame mense.

Gegewe die prys per persoon is dit baie goeie waarde vir geld. Die kos word vars voorberei en nie net gou opgewarm soos soveel restaurante deesdae maak nie. Goeie sekuriteit en veilige parkering.

Rene N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I love this place.

We are very happy with the service.

Nikki A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie.

Baie lekker vir 'n vinnige oornag/gesinsvakansiewegbreek.

Frans G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker soos 'n huis weg van jou huis sonder kinders, diere ens.

Die plek is maklik om te vind, baie netjies, gerieflik dat daar 'n bar en restaurant op die perseel is. Kos is baie lekker.

Marlene M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en gasvryheid.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Charlotte F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte F
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a nice place to stay #awesome

Nice clean place - will definitely come again,

Wilbur S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilbur S
Saam met vriende

Die personeel was baie vriendelik.

Ek het die naweek baie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The staff was very friendly.

I enjoyed the weekend a lot.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Keleabetswe M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Keleabetswe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I loved the stay and it was easy to book.

I enjoy the place and the view is great. Peaceful sleep.

Paul E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul E
Saam met vriende

Gemaklik.

Die verblyf wat ons gehad het, is perfek vir net oorslaap wanneer by 'n troue or partytjie ver van die huis af. Ietsie wat wel gepla het, wat ek persoonlik vind is nogal belangrik, is dat die spasie in die badkamer ongelooflik klein is. Mense wat baie groot gebou is of lang bene het, sal regtig baie ongemaklik voel. Behalwe vir die badkamer, sal ek wel dalk 'n skadunet of tipe onderdak parkering voorskryf vir die mense wat in die log cabins oorbly. Vir my was dit maklik, ek het sommer onder ingetrek, alhoewel dit nogal ongerieflik kan raak wanneer iemand 'n hele naweek daar sal bly. Ja, ek sal vriende soontoe verwys as 'n slaapplekkie, maar ongelukkig nee vir van my vriende wat baie ongemaklik in die badkamer fasiliteite sal voel. Oor die algemeen was die lugversorging in die log cabin baie gerieflik!

Colleen B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen B

Great place to stay for quick stopover.

Very comfortable and clean.

Lindie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Rustige atmosfeer en vriendelike diens!

Jacques E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques E
Saam met vriende

Perfek.

Perfekte plekkie om oor te bly sodat jy die Hartbeespoortdam-area kan besigtig.

Ursula C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula C
Saam met vriende

I had a very relationg stay.

The stay was very pleasant and I would come again anytime. All my requirements were met.

Annika B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika B
Saam met vriende

Presies wat ons nodig gehad het vir 'n baie billike prys - baie lekker gebly!

Baie gerieflik, veilig (buitehek word gesluit, en daar is 'n wag by die hek). In die "cottage" self is dit skoon, met 'n gerieflike yskas, ketel, kas en badkamer. Die ligging is ideaal vir oorslaap doeleindes. Die diens was vinnig, vriendelik en gerieflik. Sal definitief aanbeveel!

Susan V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

Lekker ontspannend.

Vir ons was dit beslis 'n lekker plek om te kon oorslaap en die kuier was ook net so lekker. Vinnige kliëntediens en die kos is selfs nog lekkerder en beslis waarde vir 'n mens se geld. Cock en Bull gaan ons beslis weer sien.

Cielie K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cielie K
Saam met vriende

Rustig

Baie rustig en stil. Netjiese kamers. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir 'n lekker tyd.

Heidi V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Sien ons definitief weer.

Marizanne V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marizanne V
Saam met vriende

Basies.

Was letterlik net 'n bed met geen stoele, glase of eens komberse nie.

Cock & Bull's terugvoer

Hi Marizanne

Dankie vir jou terugvoering. Ons verskaf glase en ekstra komberse vir die kamers met aanvraag. Ek sal die nota duidelik in die kamer neersit van nou af. Dankie weereens, ons hoop om jou weer te sien.

Cock & Bull akkommodasie

Cock & Bull
Sharon B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, great people, excellent service.

Was so impressed with everything. Rooms spotless. Cute bar and delicious food for great prices. Divan and Lourens were so accommodating and I'd recommend the place to everyone. Had a great time. Will definitely go back there, for sure.

Rinus V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rinus V
Saam met vriende

Goeie verblyf.

Als was net reg vir die prys, maar die stort was glad nie goed nie, waterdruk was uiters swak. Mense was baie vriendelik en kamers skoon. Kamers is glad nie klankdig nie.

Jenny M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jenny M
Enkelreisiger

Nie goed nie.

Die stort was aaklig ek het besluit om nie oor te slaap nie. Die kamer was nie vuil nie, maar die vloer was baie stowwerig en die stort was swart van mold. Hul kos en diens was baie baie goed. Lekker plek om vir die dag te kuier.

Lauren C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren C
Saam met vriende

Great place to chill with excellent food and music.

Thanks to Louwrens and Andrew for care and consideration during our stay. The staff are friendly and attentive and service is excellent not to mention food that was perfectly done.

Sonia R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia R

Awesome stay!

People were friendly and helpful. Clean and beautiful rooms. Excellent food. Felt right at home!

Imke O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imke O
Saam met vriende

Fantastiese gasvryheid.

Ek is baie impressed met die plek. Vir die prys wat ek betaal het het ons baie meer gekry as wat ek gedink het. Lourens was 'n absolute champion en vreeslik vriendelik. Ek sou definitef elke keer weer hier slaap.

Nicky E - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome value for money.

Lovely little place to stay as a central point in travelling around Harties/Magalies Meander. Cottage was clean and comfortable and the aircon a blessing. Bathroom very small but usable. The only improvement is they needed more pillows on the bed.

Ludwick S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ludwick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place, clean rooms and the aircon came handy as it was cold.

The place was nice. Easily accessible because it is right at an intersection.

Jacques G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vir 2 aande, te klein vir meer.

Die kamers is klein, maar groot genoeg vir een of 2 aande. Die mense is great en ons sal weer daar bly.

Maritsa V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maritsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gemaklik.

Ons het dit baie geniet. Al probleem wat rêrig ervaar was, is dat die kothuise bietjie aandag nodig het met betrekking tot opgradering en stabiliteit. Die trappe was ongemaklik. Maar verder is daar geen klagtes nie.

Dedré V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedré V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig ongelooflik lekker gewees.

Dit was regtig 'n ongelooflike ervaring gewees. Baie baie vriendelike mense en fantastiese kos teen bekostigbare pryse. Die verblyf is baie bekostigbaar. Dis een plek wat ek definitief weer sal gaan om 'n breek te kry van die besige stad. Almal is baie vriendelik daar en Afrikaans. Hulle slaapkamers is regtig lekker. Dit voel asof jy in die bos slaap. Sal definitief weer terug gaan.

Phillipae V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Phillipae V

Teleurstellend!

Ons het saam met my skoonouers gereis wat bejaarde mense is. My skoonpa moes die aand in koue water stort, ons het dit aangemeld en maar gewag vir die volgende oggend. Ons het gedink hulle sou die geiser aanskakel, maar die volgende oggend was daar geen warm water nie en ons moes almal gereed maak vir 'n troue. Boonop was daar ander gaste wat hulself aan ons opgedring het. Ons het onsself verskoon en na ons kamers gegaan met die gevolg dat hulle tot die vroeë oggendure ons probeer uittart het met 'n gelag en geskreeu. Ons was redelik teleurgesteld in die hele ervaring.

Sagrys V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sagrys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kos, geselskap en mense.

Dis net buite Harties, stil en rustig. Kort ry-afstand vanaf interessante plekkies om te besoek. Dit was die beste herdenking/vakansie waarvoor ek kon vra! Baie dankie.

Cobus V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was netjies en skoon, lekker "aircon".

Die personeel is vriendelik en laat jou tuis voel. Die kos was heerlik. Dit is veilig, nie nodig om die gebou te verlaat in die donker om by jou kamer uit te kom nie. Linne en handdoeke was skoon. Ons sal Cock and Bull definitief aanbeveel.

Elno J - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could be a great place, but lacks the care and upkeep of owners and management.

We knew it was a two beds in a room The space in bathroom too small cant close door when sitting on toilet. Although we were prepared for the bare minimum in the room it lacks cleanliness and having people in the room next door was a nightmare. Every time they moved it felt like we were on a stormy sea. The wooden bungalow feels very unsafe.

Liezl O - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Liezl O
Saam met eggenoot / lewensmaat

4 uit 10.

Ek sal 'n 4 uit 10 gee vir die verblyf. Ons was nie regtig baie vriendelik ontvang nie. Geen ontvangslokaal, so moes in die kroeg ingaan om in te boek. Die kamer was nie regtig baie skoon nie. Linne afgeleef en lakens het kolle op. Handdoeke gekreukel en kliphard. Na ons aand uit, was die hekke toe en niemand daar om oop te maak nie moes maar self sukkel om dit oop te kry.

Marius K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense. Lekker slaapplek.

Ons sal definitief weer van dié slaapplek gebruik maak. Hulle kos is uitstekend en mense is baie vriendelik.

Tertia V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tertia V
Gesin met klein kinders

Grootste fout van my lewe.

Dis glad nie 'n plek vir iemand met kinders nie. Ons moes as 'n getroude paartjie op enkelbeddens slaap. Geen warm water nie. Die eienaars is glad nie vriendelik nie. Nie eens gevra hoekom ons 'n dag vroeër loop nie. Ek sal voorstel as mens se jy kom vir 'n naweek weg saam jou man en kinders, wys mense eerder weg, want dis nie 'n plek vir kinders nie. Nee dankie, nooit weer nie.

Traci M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Traci M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very basic but everything works.

We stayed over for one night as we were attending a wedding in the area. The accommodation was simple. The airconditioner was a great relief in the heatwave. The room was clean, the shower needed to be cleaned but it did not represent the entire state of the room. People are very friendly and helpful. Stairs are steep - but we were warned about this at the point of booking. There are alternative options available on the premises if you are looking for no steps or something more comfortable.

Natasha L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige omgewing en ideaal om oor te bly.

Dit is baie netjies,en ideaal vir die een aand se oorslaap.

Marianna D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en vriendelik.

Ons het heerlik gebly by Cock & Bull, almal was behulpsaam en vriendelik! Die kamer en badkamer is baie netjies en gerieflik.

Minnette J - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Minnette J

Lekker lang naweekwegbreek.

Dit was beslis 'n ander ervaring, maar baie lekker. Die plekkie is stil en nie raserig nie. Ek sal dit beslis weer vir 'n wegbreek gebruik. Dit is naby geleë aan die meeste geriewe. Sekuriteit is goed en baie vriendelik en die kos is heerlik! Ek sal beslis weer gaan!

Francois V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Puik verblyf!

Ideaal vir oorbly. Baie te doen en sien in omgewing.

Laurette V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Ons het heerlik gebly. Die kamers was baie netjies en die mense was baie gasvry.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R512, Hartbeespoort, 0280, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyY2M3ODMwLWUxNTMtNGI1Ni05YjhiLTliYzk5MWQ4ZDIyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 R512 Hartbeespoort 0280 Noordwes 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -25.719483 27.780981
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!