Coco Self Catering Units

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coco Self Catering Units is in Dwarskersbos, 150 km noord vanaf Kaapstad. Daar is 3 eenhede. Die instansie is nie op die strandfront nie, maar het wel 'n see-uitsig. Die eenhede is stapafstand vanaf die strand en het veilige parkeerplek op die perseel.

Eenheid 1 is aan die hoofhuis, op die onderste verdieping en het 2 aparte ingange. 'n Stel trappe lei na Eenheid 2 en 3 op die eerste verdieping. Al die eenhede het privaat, aparte eenhede. Eenheid 1 en het 'n privaat tuintjie, maar geen see-uitsig nie. Eenheid 2 en 3 het 'n privaat balkon met 'n uitsig.

Dwarskersbos is 150 km noord vanaf Kaapstad, op die R27/Weskuspad na Velddrif. Dis 'n gewilde vakansiebestemming met 'n skoon strand wat vir kilometers strek. Dit is in die middel van St Helenabaai geleë. St. Helenabaai het pragtige sonsondergange en gaste kan hier die seldsame tobie, robbe wat in die son bak, en vissermanne op hulle bootjies aanskou. Die dorp is bekend vir hengel en watersport.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coco Self Catering Units gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za