Beskrywing
Dié eenheid bied net die kamer en het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea, kaggel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het 'n patio met 'n tafel en stoele. Gaste kan die ten volle toegeruste kombuis in die lapa benut. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis, and linen and bath towels are provided. A complimentary packet of wood and starter tea, coffee, sugar, milk and biscuits is provided.
Huisreëls
Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n tussendeur. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n sitarea, kaggel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke slaapkamer het toegang tot 'n privaat patio met 'n tafel en stoele. Gaste kan die ten volle toegeruste kombuis in die lapa benut.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis, and linen and bath towels are provided. A complimentary packet of wood and starter tea, coffee, sugar, milk and biscuits is provided.
Huisreëls
Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is toegerus is basiese selfsorg en het slaapplek vir 4 gaste en het 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het 'n sitarea, kaggel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n patio met 'n tafel en stoele. Gaste kan die ten volle toegeruste kombuis in die lapa benut. Ontbyt is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n tussendeur. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Dié kamers deel 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n sitarea, kaggel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke slaapkamer het toegang tot 'n privaat patio met 'n tafel en stoele. Gaste kan die ten volle toegeruste kombuis in die lapa benut.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis, and linen and bath towels are provided. A complimentary packet of wood and starter tea, coffee, sugar, milk and biscuits is provided.
Huisreëls
Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is 'n oopplan-kamer met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n kombuisie, eet- en leefarea. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie en oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die kothuis het 'n privaat patio met 'n buite-eetkamerstel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis, and linen and bath towels are provided. A complimentary packet of wood and starter tea, coffee, sugar, milk and biscuits is provided.
Huisreëls
Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid het 'n oopplan-uitleg. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die ruim en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n kaggel. Die kothuis het 'n privaat patio met 'n buite-eetkamerstel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Yskas, mikrogolf en ketel.
Huisreëls
Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 7 is volledig selfsorg en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Dit beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Die eerste kamer is 'n oopplan-kamer met 2 enkelbeddens, 2 enkelslaapbanke, en 'n kombuis, eetkamer en leefarea. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die kothuis het 'n privaat patio met buite-eetkamermeubels en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis, and linen and bath towels are provided. A complimentary packet of wood and starter tea, coffee, sugar, milk and biscuits is provided.
Huisreëls
Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Coleford Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 33 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang