Coles Corner

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Coles Corner bied gemaklike oornagverblyf in Colesberg, 'n stil Karoo-dorpie naby besienswaardighede soos die Oviston-natuurreservaat en die Colesberg-Kemper Museum.

Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers met en-suite badkamers. Kamers 1 en 3 het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat met 'n stort ingerig is. Die 2de kamer het 2 enkelbeddens, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamers 5 en 6 het 'n dubbel en 'n enkelbed. Hierdie twee kamers is ook toegerus met 'n mikrogolf en opwasbak. Geriewe in die kamers sluit 'n TV met DStv, lugversorging, 'n yskassie, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek in.

Daar is heelwat doendinge vir gaste om te geniet, soos wildritte, voetslaan, visvang, bergfietsry en swem.

Let asb. daarop dat rook binne die gebou streng verbode is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Coles Corner gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za