Colesberg Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Colesberg Lodge is ideaal geleë in die middel van Colesberg op die N1, halfpad tussen al die groot stede soos Johannesburg, Kaapstad, Port Elizabeth en Durban. Die lodge is perfek vir vakansiegangers en sakereisigers op soek na oornagverblyf.

Verblyf word gebied in 4 kamers. Die kamers is smaakvol versier en ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Al die kamers het lugversorging, TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek, WiFi en konferensie-geriewe op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Colesberg Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za