LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Colesberg Lodge | LekkeSlaap
+13

Colesberg Lodge

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 19 resensies vir Colesberg Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Schalk E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, netjiese akkomodasie en vriendelike diens.

Sentraal geleë, veilige parkeerplek en naby ander eetplekke.

Seugnette G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnette G
Saam met vriende

Matriekvakansie - oornagverblyf.

Baie mooi en netjies plek. Perfek vir oornagverblyf.

Colesberg Lodge's terugvoer

Goeie more
Vreeslik baie dankie vir u resensie.
Ons is vreeslik bly u het dit geniet en hoop om u sommer gou weer te sien.
Mag 2021 alles wat mooi en goed is inhou.

Colesberg Lodge
Eelco L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eelco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike aand, nagmerrie verkeer.

Ons was 15:00 daar en het heerlik by die swembad gekuier en geeet. Absoluute positiewe ervaring - tot op daardie put. Kamer 25 - geen plek in hoofslaapkamer om klere te hang - hakies agter die deur? Die gaste fluister nie laat aand en/of vroeg oggend nie - dit moet aktief aangemoedig word. Tenspyte van die 21:00 aandklokreël, was die geraas van verkeer van die hoofstraat oordowend. Mens kan letterlik nie lekker slaap/rus nie. Die ontbyt was swak bedien (drie tafels met gaste) met geen lepels of glase op tafels nie. Ons moes steeds vir goed vra. Die personeel was oorwegend vriendelik en behulpsaam - behalwe dat die dame in die eetsaal sukkel om te verstaan en/of by te bly. Die veilige parkering is 'n groot plus.

Sunita B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos was baie lekker. Goeie stop vir een aand.

Diens was baie goed en die kos baie lekker.

Theresa K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa K
Saam met vriende

Staff very friendly and helpful.

See stars.

Liandri T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liandri T
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Die kamer en lodge was verrassend skoon en netjies.

Charl D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Staatmakerplek om oor te bly tussen Kaapstad en Pretoria.

Sien sterre.

Michael S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer daar oornag nie.

Diens nie na wense nie. Moes vra vir toiletpapier, seep, koffie en melk was nie in kamer nie. In kroeg ook nie alle soorte drankies nie,moes tevrede wees met wat daar is.

Kobus D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon verblyf wat 'n goeie nagrus verseker.

Die grootte van die kamers het ons verras! Die bestuur kan asb net aandag aan die basiese behoeftes van reisigers gee, bv. 'n klerekas, stoel om op te sit, snippermandjie in die kamer, seepbakkie in die stort.

Rienie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie B
Saam met vriende

Gemaklike verblyf.

Verblyf en vriendelike diens.

Nondumiso M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nondumiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a nice place.

The noise that was coming out of the machine/generator outside my room made it difficult for us to sleep.

Nicolette D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette D
Gesin met klein kinders

Puik vir oornag tussen Kaap en Gauteng: Ruim, skoon, lugversorgde kamers. Goeie waarde vir geld.

Kinders het swembad baie geniet en ons kon heerlik langs die swembad aandete geniet terwyl die kinders baljaar. Enigste voorstel is dat julle filterkoffie aanskaf vir gaste wat dit verkies.

Sulesda W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sulesda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ervaring en diens was so swak gewees dat ons besluit het om nie eers daar te oornag nie.

By ons aankoms het die slegte ervaring reeds begin. Eerstens word ek begroet deur 'n man in 'n blou overall wat, ek nie weet of hy die verwelkomingsparty of 'n portier is nie, maar sy eerste bevel aan my is om my voertuig om te draai want dis die kamp se reëls. Nadat ek vir die korporaal in sy "overall" die derde keer gesê het ek sal my kar omdraai nadat ek "ingecheck" het en afgelaai het, word ek en my gesin begelei deur die agterstegie van die gebou. Die korporaal lei ons toe na 'n emosielose ontvangsdame en ek word beveel om haar R30 te gee vir parkering, so asof ek nou bo-op die R1,250 wat ek reeds betaal het, nog 'n spesiale levy moet betaal om my kar op hulle spesiale uitgespryde grond en klippie oppervlak in die agterplaas te mag parkeer. Ek moet tog byvoeg dit is seker 'n spesiale soort grond waarop jy parkeer, want nie eers Sandton City se onderdak parkering is so duur nie. Ek sê toe vir die bondeltjie vreugde dat ek graag die kamer wil sien voordat ek nou verder geld aan haar toevertrou vir die eksklusiewe fasiliteit wat hulle ons bied. Op met die trappe in die hoop dat die kamer ons gaan beïndruk, en so vinnig soos ons op is, so vinnig is ons daar uit. Daar was drie skoonmakers, vier moppe, 'n streep skuim op die vloer en die reuk van die lykshuis se vloerpolish in die lug. (Ten minste glo ek die kamers is skoon). Want met so gedugte span skoonmakers onder lyding van die dorp se korporaal glo ek die standaard van die SANDF word toegepas op trots Suid Afrikaanse standaarde. Ons is daar uit en ek het my asem gaan terugvind by 'n oulike restaurant net om die draai van die dorp se kerkie. Ek skakel toe 'n man wat beweer dat hy die eienaar is van die eksklusiewe Colesberg Lodge en ek vertel hom van my unieke ervaring en dat ek nie daar gaan oornag nie. Na 'n geruime tyd op die foon en 'n ongelukkige eienaar het ek vir die sake-ondernemer gesê dat hy maar sy geldjies kan hou aangesien hy nie nie regtig belang gestel het in dit wat ek vir hom te sê het nie. (Of miskien is dit omdat hy uitgemis het op die R30 rand parkeringsfooi wat ek toe nooit betaal het nie?).

Linda G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en aangename personeel.

Op 'n snikhete dag was daar lugverkoeling in die kamer en 'n swembad om in af te koel. Die aandete was uit die boonste rakke. Alles net reg na 'n lang reis.

Colesberg Lodge's terugvoer

Goeiedag Linda,

Graag wil ek net dankie sê vir die pragtige resensie. Ek is baie bly dat julle jul verblyf en so ook jul ete hier by ons geniet het, min dinge is so lekker soos Karoo vleisies of 'n goeie bord kookkos.

Met die hitte wat ons die afgelope tyd hier in die Karoo ervaar, is die swembad beslis 'n hoogtepunt na 'n lang reistog.

Hoop om julle weer gou by ons te akkomodeer en dat 2018 alles wat mooi is inhou.

Karoo groete,
Colesberg Lodge

Colesberg Lodge
Roline D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roline D
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Kamer was baie skoon en netjies. Kliëntediens vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering beskikbaar.

Colesberg Lodge's terugvoer

Goeiedag Roline,

Vreeslik baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit so baie as ons gaste die tydjie neem om dit te doen. Hoop dat ons julle sommer vinnig weer sal kan akkomodeer.

Mag 2018 alles wat goed is vir julle inhou.

Karoo Groete,
Colesberg Lodge

Colesberg Lodge
Marize G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marize G
Gesin met klein kinders

'n Baie lekker, netjiese oorslaapplek met goeie diens en vriendelike mense.

Sien sterre.

Colesberg Lodge's terugvoer

Geagte Marize,

Vreeslik baie dankie dat u die tyd geneem het om die resensie te doen.
Ons is opreg bly u het dit geniet en dat ons julle sommer gou weer sal sien.
Mag 2018 'n jaar vol voorspoed en liefde wees.

Karoo groete,
Colesberg Lodge en Personeel

Colesberg Lodge
Stephan B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan B
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Vir mense wat 'n lekker oorslaap kort.

Cobus P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Water om in te bad/stort was KOUD.

Water was koud by aankoms. Het gehoop dit sal oornag warm word. Dit was ysig koud om mee te stort. Nie goeie ondervinding nie.

Merlene E - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Merlene E
Enkelreisiger

Lekker, gemaklik gebly.

Vriendelike, hulpvaardige personeel wat bereid is om die ekstra myl te loop.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyNTU5ZjEyLTBmYTYtNDRjMi1iZTk3LWVmMTZhNGZiYjYyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 32 Kerk Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -30.720432171538 25.097525285181
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!