Kry 10% af. Geldig vanaf 8 Apr 2021 tot 8 Jul 2021.
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Torenbergstraat 37, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R720 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Jou gasheer en -vrou, Alex en Rene Dumas, verwelkom jou graag by Colesview Guest House waar jou gemak en tevredenheid ons prioriteit is. Die gastehuis is in die dorp Colesberg geleë, 'n oase in die Karoo, en die perfekte halfpadmerk. Ons is gerieflik in die boonste deel van die dorp geleë, net 1 km vanaf die N1-hoofweg in 'n stil, residensiële area - net die resep vir 'n goeie nagrus op die langpad.
Ons kan 25 mense akkommodeer in 8 stylvolle, goed toegeruste kamers. Die kamers het aparte ingange en bied slaapplek vir 2 tot 6 mense elk, almal met en suite-badkamers (elk met 'n bad, stort of beide). Die kamers is goed toegerus met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Hulle spog met gemaklike matrasse, skoon linne, plafonwaaiers, lugversorging, verwarmers, TV's met DStv, elektriese komberse in die winter, yskaste, kluise en tee- en koffiemaakgeriewe. Bababeddens, haardroërs en ekstra matrasse is almal beskikbaar op versoek.
Daar is 'n TV-kamer waarin jy kan ontspan na 'n lang dag op die pad, 'n kristalhelder swembad waarin jy kan afkoel en 'n braai-area waar jy 'n vleisie oor die kole kan gooi of in die vakansie-bui kan kom. Ons het veilige, onderdakparkeerplek wat kan toesluit. Daar is ook oorgenoeg plek in die yskas-vrieskas vir jou proviand.
'n Verpakte ontbyt kan op versoek voorsien word.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Torenbergstraat 37, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Colesview Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Colesberg Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Torenbergstraat 37, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom