Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Meerkat Manor
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Chuckles Cover
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1250 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Alle kamers en kothuise is rookvry.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie, aangesien die lodge binne 'n privaat wildreservaat geleë is.
- Vure is beperk tot aangewese braaiplekke of gasstowe.
- Brandhout kan nie by die wildreservaat afgehaal word nie, maar kan by ontvangs gekoop word indien nodig.
- Middagete en aandetes is teen billike pryse in die Wild Horse Restaurant beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 12 and 13 De Tweede Spruit, Off the R573, Cullinan, 1000, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang