Colleen Glen Self-catering Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Colleen Glen Selfsorg-kothuis is op 'n kleinhoewe in Colleen Glen, Port Elizabeth geleë en spog met asemrowende uitsigte oor die vallei.

Dié ruim kothuis is stylvol ingerig en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond, 'n ketel en oorgenoeg ingeboude kaste.

Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV. Die eetkamerarea het 'n eetkamerstel vir 4. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Goedgemanierde troeteldiere is welkom. Gaste kan visvang, fietsry en voëlkyk op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Colleen Glen Self-catering Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Colleen Glen Self-catering Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false