Cradock Akkommodasie by College Road Guest House | LekkeSlaap
+39

College Road Guest House

89 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collegestraat 3 , Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

College Road Guest House bied verblyf in 4 selfsorgkamers in Cradock.

Elke ruim kamer is gerieflik gemeubileer en beskik oor lugversorging en 'n privaat badkamer. Die eenhede lei elkeen na 'n tuin en 'n swembad. Kamer 1 en 2 het dubbelbeddens en Kamer 3 is 'n gesinskamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Elektriese komberse, linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n TV, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Verder is daar braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Cradock bied verskeie besienswaardighede en doendinge, soos voetslaan, 4x4-roetes, die Olive Schreiner Huis en die Groot Visrivier Museum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 89 resensies vir College Road Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Collegestraat 3 , Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink College Road Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cradock Karoo Oos-Kaap
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collegestraat 3 , Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZDY2MDU0LTk2NTAtNDVjZS1hZDBmLTFjNmY5NGZhZmZmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (vir 2 persone) 89 5 1 5 3 College Street Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.159 25.6163
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za