LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Colnera Guesthouse | LekkeSlaap
+11

Colnera Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colnera Plaas, R404, Heroldsbaai, 6546, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ons gastehuis beskik oor 'n ultramoderne struktuur wat in Julie 2014 voltooi is en op 'n skilderagtige, rustige plaas geleë is. Die plaas kyk uit oor die Indiese Oseaan en bied panoramiese uitsigte op die majestueuse Outeniekwaberge, slegs 4 km van die George Lughawe af en 3 km van Heroldsbaai af. Ons bied slegs 1 en suite-gastekamer in ons gastehuis aan om jou die absolute beste sorg en privaatheid te verseker.

Die en suite-gastekamer sluit alle moontlike moderne geriewe in: ondervloerse verhitting, elektriese komberse, lugversorging (warm en koud), tee- en koffieskinkbord, kroegie, DStv volledige Premium-pakket, 53"-platskerm LED-TV, losstaande vulkaniese kalksteenbad, 500 mm-stortkop sodat paartjies saam kan stort, en soliede swarthout klerekaste en -meubels.

'n Kontinentale ontbyt is ingesluit.

Gratis pendeldiens na en van die George Lughawe word aangebied.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Colnera Plaas, R404, Heroldsbaai, 6546, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colnera Plaas, R404, Heroldsbaai, 6546, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5YjlhNTkwLTkyOGMtNGQ2OC1iMDM2LWY0NmQ5ZmUxZjUzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 2) Colnera Farm R404 6546 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.037720454185 22.377551743025
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!