Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colnera

Hadeda
Vanaf R600
R600 R510
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is slegs 1 slaapkamer vir volwassenes. Die dubbel-slaapbank in die kombuis-area is slegs vir kinders geskik. Hierdie chaletjie is omring met bome en laat jou voel asof jy in die woud bly. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en kombuisgerei. Daar is ook 'n buitebraai. Let asb daarop dat die chalet nie 'n leefarea het nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Beddegoed, handdoeke en vuurmaakhout is ingesluit. Daar is geen elektrisiteit gedurende beurtkragtye nie.

Huisreëls

Inkloktyd - van 13:00 af op die inklokdatum.
Uitkloktyd - voor 10:00 op die uitklokdatum.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kaartgeriewe nie.
Balans is met aankoms betaalbaar. Vir Desember-besprekings moet die balans egter teen 30 November betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fisant
Vanaf R600
R600 R510
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is slegs 1 slaapkamer vir volwassenes. Die dubbel-slaapbank in die kombuis-area is slegs vir kinders geskik. Hierdie chaletjie is omring met bome en laat jou voel asof jy in die woud bly. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en kombuisgerei. Daar is ook 'n buitebraai. Daar is ook 'n buitebraai. Let asb daarop dat die chalet nie 'n leefarea het nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Beddegoed, handdoeke en vuurmaakhout is ingesluit. Daar is geen elektrisiteit gedurende beurtkragtye nie.

Huisreëls

Inkloktyd - van 13:00 af op die inklokdatum.
Uitkloktyd - voor 10:00 op die uitklokdatum.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kaartgeriewe nie.
Balans is met aankoms betaalbaar. Vir Desember-besprekings moet die balans egter teen 30 November betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Loerie
Vanaf R600
R600 R510
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is slegs 1 slaapkamer vir volwassenes. Die dubbel-slaapbank in die kombuis-area is slegs vir kinders geskik. Hierdie selfsorgeenheid het 1 slaapkamer, 'n kombuisie en 'n buitebraai. Hierdie chaletjie is omring met bome en laat jou voel asof jy in die woud bly. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en kombuistoebehore. Daar is ook 'n TV in die kombuis-area. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Let asb daarop dat die chalet nie 'n leefarea het nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Beddegoed, handdoeke en vuurmaakhout is ingesluit. Daar is geen elektrisiteit gedurende beurtkragtye nie.

Huisreëls

Inkloktyd - van 13:00 af op die inklokdatum.
Uitkloktyd - voor 10:00 op die uitklokdatum.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kaartgeriewe nie.
Balans is met aankoms betaalbaar. Vir Desember-besprekings moet die balans egter teen 30 November betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swarthout
Vanaf R700
R700 R595
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 kinders. Gaste kan die see- en berguitsig geniet, en het toegang tot braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Inkloktyd - van 13:00 af op die inklokdatum.
Uitkloktyd - voor 10:00 op die uitklokdatum.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kaartgeriewe nie.
Balans is met aankoms betaalbaar. Vir Desember-besprekings moet die balans egter teen 30 November betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Geelhout
Vanaf R700
R700 R595
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is slegs 1 slaapkamer vir volwassenes. Die dubbel-slaapbank in die sitkamer is slegs vir kinders geskik. Die chalet bied lieflike see- en berguitsigte. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en kombuisgerei. Daar is ook 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Beddegoed, handdoeke en vuurmaakhout is ingesluit. Daar is geen elektrisiteit gedurende beurtkragtye nie.

Huisreëls

Inkloktyd - van 13:00 af op die inklokdatum.
Uitkloktyd - voor 10:00 op die uitklokdatum.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kaartgeriewe nie.
Balans is met aankoms betaalbaar. Vir Desember-besprekings moet die balans egter teen 30 November betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colneraplaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10a58e26d5e3a2eec2fbc6d9c7cadd5c0d6d42f2fae235615486737546c1b16eab23c11f42150c926c653720bfac119e4f93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038587694604 22.374691571088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem