Colts-Hill Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Colts-Hill Gastehuis het 10 slaapkamers en is ideaal geleë in die ongerepte Witrivier-omgewing. Die gastehuis is 'n moet vir almal wat die Laeveld en Mpumalanga besoek.

Dit bied nie net B&B- en aandete op aanvraag nie, maar spog ook met ongeëwenaarde, asemrowende uitsigte oor die hele Witrivier-area. Nelspruit is 'n kort entjie se ry "met die heuwel af". Geriewe sluit 'n skitterende swembad, konferensiegeriewe vir tot 100 afgevaardigdes, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en lugversorging in.

Dag- en nagritte na die Krugerwildtuin (omtrent 28 km na die Numbi-hek) kan gereël word. Witrivier is ook perfek geleë sodat gaste die hele Laeveld-area kan verken.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Colts-Hill Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false