LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Comfort Zone | LekkeSlaap
+8

Comfort Zone

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monkor-rylaan 62, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Comfort Zone is ’n privaat woonstel in die rustige, lowerryke woonbuurt Randparkrif in Randburg, wat sentraal is aan sakebestemmings en gewilde plekke. Hierdie woonstel bied ’n skoon, gerieflike spasie met moderne geriewe.

Comfort Zone bied verblyf aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n kombuisie en ’n leefarea. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed, ’n ekstra driekwartbed en ’n lessenaar. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak en is verhit in die koue maande.

Die kombuisie het ’n gasstoof, mikrogolfoond en yskas. Daar is ’n toonbank met 2 stoeltjies. Die sitkamer het ’n bank en ’n slim-TV met ’n plat skerm. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

’n Ligte kontinentale ontbyt kan op versoek gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Comfort Zone sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Comfort Zone
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Monkor-rylaan 62, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink Comfort Zone het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monkor-rylaan 62, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05f0f49b8beab254a8ecb2ebfd643ff206e5d57520ce1723170601f133bfb1f3b99e7bb9347065d4b3c71400217a44f38f3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (vir 3 persone) 4 5 1 5 62 Monkor Drive Randpark Ridge 2169 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.1103788 27.960467606746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!