Comfort Zone Queensburgh

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Comfort Zone Queensburgh is 'n drieslaapkamerhuis wat ten volle toegerus is en slaapplek vir 6 tot 8 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens. Dit sluit in 'n sitkamer met 'n uittrek-slaapbank, DStv en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n mikrogolf, oond en stoofplaat in. Daar is 'n volledige gesinsbadkamer met 'n stort, toilet en bad. Parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis op die omheinde en veilige perseel. Daar is ook 'n swembad wat gaste kan benut. Kinders is welkom.

Ons is naby geriewe soos Kentucky, Debonaires, Nando's, Wimpy, KFC, vulstasies en banke, asook supermarkte soos Pick n Pay, Checkers en Spar.

Binne 'n radius van 15 km het ons maklike toegang tot sportstadions, die strand, die Gateway- en Pavilion-sentrums, asook die Westville en Albert Luthuli-hospitale.

Ons is 'n familiebesigheid en het al baie gelukkige sakelui en vakansiegangers as gaste gehad. Die verblyf is gerieflik en rustig.

Ons het kredietkaartgeriewe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Comfort Zone Queensburgh gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za