LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Commalong Lodge | LekkeSlaap
+26

Commalong Lodge

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Commalong Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Stephanie C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het dit ten volle geniet en personnel was baie vriendelik en behulpsaam.

Rustigheid. Area fantasties en sal enige tyd weer die lodge besoek en aanbeveel vir ander gaste. Sal dit waardeer as die kombuis meer toegerus is met bakke en braaitoebehore.

Theunis V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy. Just afraid to shower.

We had a good time at Commalong Lodge, everything was neat and tidy. The only downside was the water issue. This happened two times while we stayed there, the warm water just stop flowing. The second time was just after 3 min in the shower. The rest of the stay was extremely pleasant. Thanks Commalong Lodge for your hospitality.

Anika D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika D
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly.

Ek sal die lodge enige tyd aanbeveel vir iemand wat 'n selfsorg-eenheid verkies.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camelfordweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiNDBkOGMzLTBjMDYtNDJkMi04ZTlmLWIyZWZiMWRhNWExZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 15 Camelford Road New Redruth 1449 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.2674169 28.111045
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!