LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Commalong Lodge | LekkeSlaap
+26

Commalong Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Tariewe geld vir selfsorgverblyf en afslagtariewe geld vir langer verblyf.
Die kamers word daagliks van Maandag tot Vrydag skoongemaak.
Tariewe sluit elektrisiteit, DStv en WiFi in.
Huisreëls

3-14 nagte - R600 per eenheid per dag.
1 maand - R550 per eenheid per dag.
1 - 3 maande - R500 per eenheid per dag.
1 - 6 maande - R450 per eenheid per dag.
Tariewe vir die spitsseisoen van 1 Desember 2020 tot 7 Januarie 2021.
Tariewe sluit die volgende in: 'n daaglikse skoonmaakdiens (van Maandag tot Vrydag); elektrisiteit; DStv en WiFi.
Wasgoed kan gedoen word teen R85 per bondel (dit word ook gestryk).
Kaggels wat gebruik en weer gepak word beloop R70 per vuur.
Addisionele persoon in die woonstel - R150 per dag.
Pendeldiens van lughawe na lodge - R550 per rit.
Mastercard, Visa en American Express word aanvaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camelfordweg 15, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiNDBkOGMzLTBjMDYtNDJkMi04ZTlmLWIyZWZiMWRhNWExZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 15 Camelford Road New Redruth 1449 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.2674169 28.111045
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!