Compact Chic Haven
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Compact Chic Haven by THREE43onB bied moderne selfsorgverblyf in die lewendige hart van Kaapstad, ideaal geleë vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2 en 'n gemaklike sitarea wat oopmaak na 'n privaat oordekte balkon met buitemeubels. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het maklike toegang tot die dakswembad, waskamer op die perseel en toegewyde werkruimte. Die woonstel bied 'n gerieflike basis binne loopafstand van moderne kafees, restaurante, winkels en kulturele besienswaardighede. Met Tafelberg en die V&A Waterfront net 'n kort rit weg, kan gaste die beste van Moederstad reg voor hul deur geniet.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 343C Bellevue Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang