LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Conchea @ Shelley Point | LekkeSlaap
+15

Conchea @ Shelley Point

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Town House-singel 4, Shelley Point, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 925 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Conchea @ Shelley Point is 'n dubbelverdieping-grasdakhuis. Dit is in Shelley Point geleë in 'n dorpie wat noord kyk en bied slaapplek aan 6 gaste. Die huis is omring deur strande en net 'n entjie se stap vanaf die gholfbaan en The Shelley Point Country Club and Spa.

Die boonste verdieping beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Dié slaapkamer lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en lei ook na 'n balkon en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers het toegang tot 'n badkamer met 'n stort wat gedeel word.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond en stoof, skottelgoedwasser, en lei na 'n ommuurde agterplaas. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en dit is ideaal vir daardie koue winteraande. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek en die huis is ingerig met 'n TV met Easyview DStv en 'n DVD-speler. Gaste moet hul eie nie-PVR DStv-slimkaart saambring.

Daar is ook 'n groot terras met 'n braai-area en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Conchea @ Shelley Point sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Conchea @ Shelley Point
Netheid
3.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Town House-singel 4, Shelley Point, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Conchea @ Shelley Point het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 925
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 925
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Town House-singel 4, Shelley Point, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjMDhkYjUwLTBhNTEtNDZlNS1iNThlLTU5ODk1YjZjOTdhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 925  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 4 Town House Close Shelley Point 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.705295340665 17.969189093254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!