LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Concord 3 | LekkeSlaap
+6

Concord 3

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Stellenbosch, Stellenbosch Sentraal, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Concord 3 is in Stellenbosch se middedorp en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n sentrale ligging om die area te verken. Die instansie is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié enkelwoonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv in die sitarea. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel in 'n parkeerarea.

Slaapplek

’n Bespreking by Concord 3 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Concord 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kerkstraat 45, Stellenbosch, Stellenbosch Sentraal, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Concord 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Stellenbosch, Stellenbosch Sentraal, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20bc9bb86e7b5052377395369d491743db3d7764b8d48a10a2d8602dcafcb5b54a73a8c5d7878ec578175e9e8df131265d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 45 Church Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.937889 18.863267
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!