Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Condo Odessa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seacliff-weg 10, Seacliffe Woonstelkompleks, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Condo Odessa is in Bantrybaai met sy rotsagtige kuslyn, net 'n entjie van restaurante, kroeë en pragtige kuspaadjies af geleë. Die eenheid is net 5 minute se ry van die V&A Waterfront, 10 minute van Tafelberg se kabelweg en 5 minute van die bekende Kampsbaai promenade af.

Die woonstel is minimalisties versier met vars, strand-geïnspireerde afwerkings. Die klank van die see sal al die stress wegdryf.

Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en die woonstel beskik oor 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 koninggrootte-beddens. Die koninggrootte-beddens kan op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak word. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne, handdoeke en strandhanddoeke word voorsien. 'n Haardroër, vloeibare seep en stortjel word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, wasmasjien-tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar in die kelderparkeerarea en dit bied direkte toegang tot die gebou via 'n paar trappe.

Slaapplek

’n Bespreking by Condo Odessa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Esta-Marita Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 5

Jaar gelys 9

Ligging

  • Seacliff-weg 10, Seacliffe Woonstelkompleks, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seacliff-weg 10, Seacliffe Woonstelkompleks, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc979811ede9bcef8de0fb2083d9e51f83b2f13c1f7feb25bbef54b5ade95904961d4df1b8a8caeee7e63837a9b8438ca507d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 10 Seacliff Road Seacliffe Apartment Complex 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9251905 18.3779375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem