Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Conductors Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Dorothea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 10 resensies vir Conductors Inn
Netheid
4.2/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Marianne R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marianne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 'n goeie ervaring nie.

Eerstens was hulle nie reg vir ons nie. Die warm water het nie gewerk nie of was nie aangeskakel nie. Die yskas was nie aan nie. Die restaurant het ook nie veel variëteit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnel K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnel K
Gesin met klein kinders

Baie mooi.

Presies soos die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacus P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacus P
Saam met vriende

Interessante en gerieflike blyplek naby winkel en brandstof.

Die ou trein is slim ingerig met alle geriewe wat nodig is. Gerieflike slaapplek en naby lekker winkels en brandstof. Het die oornag geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net een nag daar maar alles was puik.

Ek sal aanbeveel dat hulle voor elke kamer 'n tafel met bankies sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emsie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie S
Gesin met tieners

Oulik plek.

Met aanskoms mag dit dalk bietjie lyk soos 'n taxi rank, maar dis baie veilig. Iets om te sien hoe die trein trokke in kamers omskep is, baie netjies en skoon. Suite 9 perfekte atmosfeer met die kaggel in die kamer. 'n Definitiewe-weer-besoekplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met vriende

Lekker gebly en naby aan alles.

Mooi omgewing en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachit J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rachit J
Gesin met klein kinders

Not worth the costs, staff are not friendly, no restaurants or kitchen facilities nearby.

You have to check in at the fuel station's till, poor service, no facilities or restaurant or breakfast served. Place would be nice if they would have provided facilities and have better management it would just be the perfect stop over. Overall not recommended for family visits.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annalien T
Gesin met klein kinders

Lovely experience.

We enjoyed staying there. The bed and towels were clean and we had an excellent night's sleep. The TV didn't work, even after following the instructions because of a weak signal, but the WiFi signal was strong, so we didn't mind. The toilet did leak, though, and should be fixed. I can recommend staying over for one or two nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te sleg.

Die kamer binne is skoon en meeste wat nodig is vir net 'n oorslaap. Ons het 2 nagte geboek. Daar is nie 'n asdrom binne om jou tee/ koffiesakkies wat die 1ste dag voorsien is weg te gooi nie. Die tee /koffie en suiker is nie die 2de dag weer aangevul nie. Moes ons eie koop en gebruik. Die stort is heerlik en als skoon binne. Buite is teleurstellend en verwaarloos, nie soos op die foto's nie. Omdat dit by die agterkant van 'n garage is moet daar miskien pallesades om wees sodat jou voertuig veiliger is. Ook buite by die slaapeenhede is nie asdromme waar mens goed kan gooi wat mens in jou voertuig hou tot jy by 'n oornagslaapplek is, waar jy jou voertuig ook net wil skoonmaak en regkry vir die volgende lang skof. Die vrou by die Deli waar ons die sleutels kry was vriendelik en behulpsaam. WiFi in kamer goed. Het 2 goeie nagte gehad afgesien van die ander goed. Daar is 'n paar trappe op na die kompartement se deur wat miskien nie goed is vir ouer mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Conductors Inn se terugvoer

Goeiemore Kobus
Baie dankie vir jul kommentaar. Ons probeer altyd verbeter en waardeer die terugvoering. Die staf is veronderstel om koffie en tee volgende dag ook in te sit, so ek vra om verskoning dat jul nie gekry het nie, want julle behoort te gekry het, glo my daar is genoeg so baie jammer dat hul nie ingesit het nie. Ek sal dit met hul opneem. Ek wil graag noem dat daar 2 veiligheids wagte op die perseel is 24 uur en dat die hele 18 hektaar omhein is en daarom mense ook nooi om rond te loop tussen die wingerd omdat dit so veilig is. Daar is adromme by die akkomodasie buite, en ook in die kamers, maar ek sal net seker maak dat dit so staan dat mens dit raak sien vir die toekoms, en miskien uitwys aan gaste. As jy miskien vir my kan laat weet wat verwaarloos is en waar ons jul teleurgestel het, sal ek kan werk daaraan. Ons het die trein trokke buit gelos soos ons hul gekoop het, omdat ons van dit gehou het soos dit lyk, oud en verwaarloos maar wat die grasperk of interlocks of alles verder betref probeer ons dit in puik toestand en netjies te hou. Ons wil ons gaste juis verras met die mooi binne teenoor die oud buite van die trein trokke.
Sou jul weer Namibia toe kom, laat weet gerus indien jul weer hier sou wou bly sodat ons beter na jul kan kyk volgende keer. Ek sal my bes probeer om jul nie weer teleur te stel nie.
Groete,
Thea

Conductors Inn
Leon K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf.

Ons het vir twee nagte hier gebly. Die kamers was baie skoon en netjies. Die ervaring was anders as die gewone gastehuiskamers en het 'n blywende indruk op almal gelaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die B1, Tsumeb, 0000, Osjikoto
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8WoxEW4VX4lZ56jrRSOKH91WvbSUulxStiA5C6fV2azjNFbRe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 Off the B1 10 km from Tsumeb 0000 Osjikoto 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.225621074417 17.659306953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem