Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cone Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cone-weg 13, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cone Cottage is 'n netjiese en gerieflike selfsorg-tuinkothuis wat in 'n stil area in die hartjie van Pinelands geleë is. Die eenheid is lekker sentraal en bied maklike toegang tot al die groot nasionale paaie, Vincent Palotti Hospitaal, Rondebosch Mediese Sentrum, en daar is 'n winkelsentrum ongeveer 2 km ver.

Die kothuis is geheg aan die hoofhuis, maar het sy eie privaat ingang. Die kothuis het 2 verdiepings en die slaapkamer-area is bo terwyl die oopplan-kombuis, eetarea, leefarea en badkamer op die onderste verdieping is.

Die boonste slaapkamer-area het lugversorging en 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, ingeboude kaste en WiFi.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskassie. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV met DStv. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Buite is daar 'n klein stoepie met Weber-ketelbraaigeriewe. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Gaste is welkom om die hoofhuis se swembad te gebruik wat veilig toegemaak word met 'n soliede bedekking wanneer dit nie gebruik word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Cone Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Cone Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Cone-weg 13, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cone Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cone-weg 13, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ed796874a9114609aaffcba57884a9a015853597e5d313d37fb4e9504795933fd90a138deb571440e9da761e69119206a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 13 Cone Way Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9341942 18.4977835