Humewood Akkommodasie by Conifer Beach House | LekkeSlaap
+60
+60

Conifer Beach House

Gastehuis
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windermereweg 39 , Humewood, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ons stylvolle en gerieflike gastehuis bied 7 kamers wat elkeen met noukeurige aandag aan elke detail versier is ten einde jou verblyf hier by ons onvergeetlik te maak. Al die kamers is apart van die hoofhuis geleë en elkeen het 'n eie privaat patio waar jy kan ontspan en jou kan verlustig in die lieflike atmosfeer van die welige, tropiese tuin.

Die strandhuis bied 'n unieke verblyf-ervaring. 7 stylvolle eenhede, 'n ten volle toegeruste gesinskame ingesluit, is in die wonderskone, semi-tropiese tuine met 'n lieflike atmosfeer geleë. Daar is 'n pragtige, afgesonderde swembad in die hoekie van die tuin.

Privaatheid is 'n prioriteit by Conifer Strandhuis en gaste het hulle eie ingang en private stoepe wat na die welige tuine lei.

Sommige eenhede is semi-selfsorg met mikrogolfoonde, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinseenheid kan maklik 4 persone akkommodeer, en het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n aparte eetarea.

Elke eenheid by Conifer Strandhuis het 'n platskerm-TV met DStv, en gratis WiFi.

Die kamers is gerieflik ingerig met lugversorging, dakwaaiers, haardroërs, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies met voorraad.

Die kraakvars, wit linne bied 'n pragtige kontras met die kleurvolle dekor in die eenhede.

'n Vinnige en doeltreffende wasgoeddiens is beskikbaar op weeksdae.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Conifer Beach House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Windermereweg 39 , Humewood, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Conifer Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windermereweg 39 , Humewood, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ZDhlMDFhLTJhOWYtNDAxZC04ZmRkLWQwZTc1NmQwNTYzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 39 Windermere Road Humewood 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.97613 25.64347
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za