LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Connemara Trout Lodge | LekkeSlaap
+17

Connemara Trout Lodge

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Connemara Trout Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Stonie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring in 'n wonderlike omgewing met fantastiese kliëntediens wat ek 100% sal aanbeveel.

Ongelooflike fasiliteite ─ die huis is ten volle toegerus en gemeubileer met alles en nog meer as wat benodig word. Fantastiese uitsigte vanaf 'n groot stoep waarop daarop gesit kan word (8 mense gemaklik), geëet kan word (8 mense) en gebraai (gas) kan word. Al die kamers is baie groot met moderne badkamers in elke kamee, die linne is uitstekend. Beide Hetta en De Wet is te alle tye beskikbaar om te sien na al die behoetes van hulle gaste.

Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9zouxQHJkU8bRM8pZTtNwdLab7NQ2GB0VxMcqXdb1FGTWW5BMY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 R540 Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.316058333333 30.199044444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!