LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Constance Road | LekkeSlaap
+14

Constance Road

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-weg 53, Broadwood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Constance Road is 'n stylvolle en spoggerige woonstel in Broadwood in Port Elizabeth en bied gehalteverblyf naby 'n rits winkels, restaurante en doendinge. Die eenheid is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat met vakansie is.

Die oopplan-woonstel het 'n aparte slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die moderne kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, waterfiltreerder, koffie- en teemaakgeriewe, wasmasjien en alle ander geriewe wat benodig word vir kommerlose selfsorgverblyf. Die ruim sitkamer het 'n lekker groot rusbank en 'n groot TV met volledige DStv. Daar is ook WiFi in en rondom die woonstel.

Gaste kan ook van die swembad en braai-area gebruik maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die perseel is troeteldiervriendelik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Constance Road
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Constance-weg 53, Broadwood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Constance Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constance-weg 53, Broadwood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZDgwY2FiLWYwMjgtNDg1Yy04YmRlLWQ4ODBkMjlmZjZjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 53 Constance Road Broadwood 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.99075 25.53985
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!