Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Cottages

Selfsorg
Cottage Cabernet by Constantia Cottages
Vanaf
Vanaf R2 268
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tweeverdieping Cabernet-kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en groot kasruimte, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n groot klerekas. Die en suite-badkamer bied toegang toegang tot beide slaapkamers met 'n groot stort, hoekbad en 'n toilet. Daar is 'n aparte gastetoilet op die grondverdieping. Die leefarea het 'n L-vormige sitkamerstel, koffietafel en 'n etenstafel. Gaste kan die slim-TV met voorafbetaalde Netflix geniet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, oond, stoof, yskas, wasmasjien en 'n droër toegerus. 'n Gastetoilet is langs die sitarea beskikbaar. Buite is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n opelug-stoep met 'n Weber-houtskool rooster, sonstoele en sitplek. Gaste het toegang tot 'n verhitte swembad. Parkeerplek is vir 1 voertuig in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar. 'n Rugsteunkragstelsel is in plek om ononderbroke kragtoevoer te verseker.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen ekstra koste sal gehef word vir maksimum 2 kinders tot 2 (<3 jaar) jaar wat in 'n bababed (gratis voorsien) slaap nie.
Ekstra fooi word gehef vir die gebruik van die slaapbank.

'n Finale skoonmaakfooi geld:
- Cottage Chardonnay: R250
- Cottage Cabernet: R600
- Junior-Suite Pinotage: R300
- Junior-Suite Merlot: R400
- Suite Shiraz: R500

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef:
- Cottage Chardonnay = R1,500
- Cottage Cabernet = R2,500
- Junior-Suite Pinotage = R2 000
- Junior-Suite Merlot = R2000
- Suite Shiraz = R2500

Op versoek beskikbaar:
- Wynproetoere na die wynlande gelei deur 'n wynkenner
- Georganiseerde toere na Kaappunt, Weskus en ander gebiede
- Restaurantaanbevelings en -besprekings
- Wynproe en aflewering by die perseel
- Vervoer van en na Kaapstad Internasionale Lughawe teen 'n ekstra koste.
- Martin, ons uitstekende masseur, kom per afspraak na kamers en bied genotvolle ontspanning aan gaste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Junior-Suite Pinotage by Constantia Cottages
Vanaf
Vanaf R1 512
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Junior-Suite Pinotage is op die grondverdieping en beskik oor 'n slaapkamer en 'n oopplan-kombuis, en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, klerekas en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, kookplaat, ketel en 'n koffiemasjien toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank, koffietafel en 'n platskerm-TV. Die sitarea en slaapkamer het lugversorging. Die dubbelglasskuifdeure lei na 'n privaat stoep met 'n etenstafel met sitplek vir 4. Hierdie woonstel is naby die braai-area en gaste kan die verhitte swembad benut. 'n Rugsteunkragstelsel is in plek om ononderbroke kragtoevoer te verseker

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen ekstra koste sal gehef word vir maksimum 2 kinders tot 2 (<3 jaar) jaar wat in 'n bababed (gratis voorsien) slaap nie.
Ekstra fooi word gehef vir die gebruik van die slaapbank.

'n Finale skoonmaakfooi geld:
- Cottage Chardonnay: R250
- Cottage Cabernet: R600
- Junior-Suite Pinotage: R300
- Junior-Suite Merlot: R400
- Suite Shiraz: R500

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef:
- Cottage Chardonnay = R1,500
- Cottage Cabernet = R2,500
- Junior-Suite Pinotage = R2 000
- Junior-Suite Merlot = R2000
- Suite Shiraz = R2500

Op versoek beskikbaar:
- Wynproetoere na die wynlande gelei deur 'n wynkenner
- Georganiseerde toere na Kaappunt, Weskus en ander gebiede
- Restaurantaanbevelings en -besprekings
- Wynproe en aflewering by die perseel
- Vervoer van en na Kaapstad Internasionale Lughawe teen 'n ekstra koste.
- Martin, ons uitstekende masseur, kom per afspraak na kamers en bied genotvolle ontspanning aan gaste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cottage Chardonnay by Constantia Cottages
Vanaf
Vanaf R1 580
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is 'n kleiner kothuis met slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n gemaklike rusbank vir ekstra gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, yskassie en 'n wasbak toegerus, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die kothuis het verder lugversorging en gaste het toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe. Daar is 'n verhitte swembad, sonstoele en sambrele wat gaste kan benut. 'n Rugsteunkragstelsel is in plek om ononderbroke kragtoevoer te verseker en parkeerplek is in die binnehof beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen ekstra koste sal gehef word vir maksimum 2 kinders tot 2 (<3 jaar) jaar wat in 'n bababed (gratis voorsien) slaap nie.
Ekstra fooi word gehef vir die gebruik van die slaapbank.

'n Finale skoonmaakfooi geld:
- Cottage Chardonnay: R250
- Cottage Cabernet: R600
- Junior-Suite Pinotage: R300
- Junior-Suite Merlot: R400
- Suite Shiraz: R500

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef:
- Cottage Chardonnay = R1,500
- Cottage Cabernet = R2,500
- Junior-Suite Pinotage = R2 000
- Junior-Suite Merlot = R2000
- Suite Shiraz = R2500

Op versoek beskikbaar:
- Wynproetoere na die wynlande gelei deur 'n wynkenner
- Georganiseerde toere na Kaappunt, Weskus en ander gebiede
- Restaurantaanbevelings en -besprekings
- Wynproe en aflewering by die perseel
- Vervoer van en na Kaapstad Internasionale Lughawe teen 'n ekstra koste.
- Martin, ons uitstekende masseur, kom per afspraak na kamers en bied genotvolle ontspanning aan gaste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Junior-Suite Merlot by Constantia Cottages
Vanaf
Vanaf R1 663
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Junior-Suite Merlot is op die eerste verdieping van die 'n dubbelverdieping-gastehuis. Dit beskik oor 1 slaapkamer met koninggrootte-bed 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n oopplan-kombuis en 'n groot venster met skuifdeure wat 'n privaat balkon lei, waar gaste die uitsig oor die tuin en op die berg kan geniet. Beide die leefarea en slaapkamer het lugversorging. Daar is vesel-internet en 'n rugsteunkragstelsel is in plek om ononderbroke kragtoevoer te verseker. Gaste het toegang tot 'n verhitte swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen ekstra koste sal gehef word vir maksimum 2 kinders tot 2 (<3 jaar) jaar wat in 'n bababed (gratis voorsien) slaap nie.
Ekstra fooi word gehef vir die gebruik van die slaapbank.

'n Finale skoonmaakfooi geld:
- Cottage Chardonnay: R250
- Cottage Cabernet: R600
- Junior-Suite Pinotage: R300
- Junior-Suite Merlot: R400
- Suite Shiraz: R500

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef:
- Cottage Chardonnay = R1,500
- Cottage Cabernet = R2,500
- Junior-Suite Pinotage = R2 000
- Junior-Suite Merlot = R2000
- Suite Shiraz = R2500

Op versoek beskikbaar:
- Wynproetoere na die wynlande gelei deur 'n wynkenner
- Georganiseerde toere na Kaappunt, Weskus en ander gebiede
- Restaurantaanbevelings en -besprekings
- Wynproe en aflewering by die perseel
- Vervoer van en na Kaapstad Internasionale Lughawe teen 'n ekstra koste.
- Martin, ons uitstekende masseur, kom per afspraak na kamers en bied genotvolle ontspanning aan gaste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite Shiraz by Constantia Cottages
Vanaf
Vanaf R1 966
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Suite Shiraz is op die eerste verdieping van 'n dubbelverdieping geboud en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan een 'n en suite-badkamer is. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 2 aparte ekstra lang matrasse. Die badkamers het elk 'n instapstort en 'n losstaande ovaalbad. Die sitarea is volledig gemeubileer. Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas en 'n ketel toegerus. Die skuifdeure lie na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die tuin en op die berg. Beide die leefarea en slaapkamers het lugversorging. Gaste het toegang tot 'n slim-TV met vesel-internet. Veilige parkeerplek is in die binnehof beskikbaar en gaste kan die verhitte swembad in die tuin benut. Daar is 'n alarmstelsel binne en buite die gebou. 'n Rugsteunkragstelsel is in plek om ononderbroke kragtoevoer te verseker

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen ekstra koste sal gehef word vir maksimum 2 kinders tot 2 (<3 jaar) jaar wat in 'n bababed (gratis voorsien) slaap nie.
Ekstra fooi word gehef vir die gebruik van die slaapbank.

'n Finale skoonmaakfooi geld:
- Cottage Chardonnay: R250
- Cottage Cabernet: R600
- Junior-Suite Pinotage: R300
- Junior-Suite Merlot: R400
- Suite Shiraz: R500

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef:
- Cottage Chardonnay = R1,500
- Cottage Cabernet = R2,500
- Junior-Suite Pinotage = R2 000
- Junior-Suite Merlot = R2000
- Suite Shiraz = R2500

Op versoek beskikbaar:
- Wynproetoere na die wynlande gelei deur 'n wynkenner
- Georganiseerde toere na Kaappunt, Weskus en ander gebiede
- Restaurantaanbevelings en -besprekings
- Wynproe en aflewering by die perseel
- Vervoer van en na Kaapstad Internasionale Lughawe teen 'n ekstra koste.
- Martin, ons uitstekende masseur, kom per afspraak na kamers en bied genotvolle ontspanning aan gaste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 512
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Walloon-weg 14, Morningstar, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALNedSZnu96nnbMw3Yuonv0GeKQ5UuSWHSiB5qg6qsjXuUZO6sa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 512 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 14 Walloon Road Morningstar 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.027002 18.451365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem