Constantia Manor Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 17 Okt 2019 tot 31 Des 2019.

Beskrywing

Constantia Manor Guesthouse is geleë in Pretoria, naby die Menlyn Winkelsentrum. Ons bied maklike toegang tot snelweë en hoofpaaie, lughaweroetes, ander inkopiesentrums en meer.

Die gastehuis het 14 luukse hotelstylkamers met 'n keuse van "superior"-dubbelkamers, luukse dubbelkamers of luukse 2-enkelbedkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Spesiale aandag is geskenk aan die kamers se individuele dekor. Die meeste van die kamers het matte en al die kamers het lugversorging, DStv, gratis WiFi en 'n yskassie met koeldranke.

Die gastehuis het veilige parkeerplek en daar is 24 uur-sekuriteit met beheerde toegang op die perseel. Middag- en aandete op versoek. Rook is verbode in al die kamers.

Die gastehuis beskik oor 'n konferensiekamer waar maksimum 18 mense kan sit in raadsaalstyl (tafels en stoele) en 20 tot 30 mense in rolprentteater-styl (slegs stoele). Daar is lugversorging, witborde en blaaiborde in die kamer. Doen asb. navraag oor ons konferensie- en verblyfpakkette en naweekaanbiedinge.

Oorhoofse- of ander toerusting vir oefening kan gehuur word of bring jou eie - vra vir 'n kwotasie. Gratis WiFi, asook 'n kontantkroeg vir ons gaste, spesiale dieet-versoeke en maaltye is ook beskikbaar.

Ons help graag met soveel versoeke as wat jy mag hê.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Constantia Manor Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 R1 120 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af. Geldig vanaf 17 Okt 2019 tot 31 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za