Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Views Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2150, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Constantia Views Villa is 'n luukse selfsorgvilla in die gesogte Constantia-rylaan in Wildernis. Die villa is hoog teen die berg en geniet ononderbroke see- en meer-uitsigte met Wildernis se dorp en die Touwsrivier daaronder. Hierdie dubbelverdieping-huis is perfek vir 'n vakansie en spog met oorgenoeg glas en 'n moderne oopplanontwerp wat helder binneruimtes en panoramiese uitsigte skep.

Die seefront-leefarea met 'n sitarea, eetarea en kombuis is op die boonste verdieping. Dit bied almal toegang tot 'n balkon met sitplek, 'n hangstoel en 'n uitsig. Die eerste slaapkamer is op hierdie verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het ook skuifdeure wat lei na 'n balkon wat na die woud front.

Die ander 2 slaapkamers is op die onderste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n instap-aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort, 'n bad, 'n toilet, bidet en dubbelwasbak. Die kamer se balkon front na beide die see en die woud. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort, 'n bad, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer bied toegang tot 'n privaat balkon wat ook na die see en die woud front. Daar is 'n dubbelslaapbank in die ruimte tussen dié 2 slaapkamers.

Die kombuis is met al die moderne geriewe, insluitend 'n gasstoofblad, elektriese oond en ingeboude mikrogolf toegerus. Ander geriewe sluit lugversroging in die sitarea, 'n slim-TV met 'n die volle DStv-pakket, 'n kaggel, 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër, asook 'n draagbare gasbraaier in.

Die outomatiese dubbelmotorhuis het 'n pooltafel, tafeltennistafel en veerpyltjies, asook direkte toegang tot die opwasarea. Daar is 'n alarm met gewapende reaksie en onbeperkte WiFi deur die huis. Daar is 'n omsetter vir beurtkrag.

Aangesien die huis deel is van die Constantia Kloof-bewarea kan jy hier met die geluid van die voëls sowel as dié van die see ontspan. Die Constantia Views Villa is ideaal vir paartjies wat 'n romantiese toevlugsoord soek, gesinne met kinders, gholfspelers en sakelui.

Slaapplek

’n Bespreking by Constantia Views Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Constantia Views Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 22

Jaar gelys 8

Ligging

  • Constantia-rylaan 2150, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Constantia Views Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2150, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf39b0de0ca8b4e35fc508a377a6f04fc7b28bfb4131387e4ff24552d73cbb2e963a88df6fb8de046931a8e2ea825592569cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 2150 Constantia Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9899692 22.5883256
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem