Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Vista

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Constantia Vista
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Morne C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Constantia Vista was beter as verwag!

Baie lekker verblyf. Kan beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Vista se terugvoer

Thank you very much for your review and kind words, Morne.
Very much appreciated.
Ian

Constantia Vista
Aletta S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta S
Saam met vriende

Die uitsig is asemrowend!

Ons het baie lekker hier gebly. Die plekkie is netjies en die diens is goed. Alles werk en daar is selfs 'n rugsteunkragsisteem vir beurtkrag. Die uitsig is regtig indrukwekkend. Let wel, daar is verskeie stelle trappe wat lei na die eenhede. Daar is parkeerplek, maar dit kan effens knap wees. Die eienaar is baie tegemoetkomend en daar is baie wonderlike restaurante en winkels in die area.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Vista se terugvoer

Thank you very much for your kind words and great review, Aletta. They are both much appreciated.
Ian

Constantia Vista
Adam F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en diens was goed.

Gasvry, skoon, netjies, behulpsaam, stil omgewing, naby staproete.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Vista se terugvoer

Your kind words a great review are both much appreciated ,Adam. It was a pleasure to have met you and your family and have you as guests, at Constantia Vista.
Thank You.
Ian.

Constantia Vista
Gerrit S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation, great location and superb views.

This is a truly great venue with above expectations in accommodation, truly great views and located near all the great Constanta vineyards and their eateries. I would recommend this restaurant bus to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Vista se terugvoer

Thank you very much for your great review and very kind words, Gerrit.
It is much appreciated.
Ian.

Constantia Vista
Charles D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D
Enkelreisiger

Excellent hospitality.

Host was more than considerate, Assistant also.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Vista se terugvoer

Thank you very much for your great review and kind remarks, Charles.
Both, are much appreciated.
Ian.

Constantia Vista
Joubert V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker gewees. Baie vriendelike mense en die view was jy het slaan jou asem weg.

Dis was 'n wonderlike naweek. Ons was net daar vir twee aande, maar dit voel of ons 'n week weg was. Dis was voorwaar 'n baie lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Vista se terugvoer

Thank you very much for your great review and very, kind words. Both, are much appreciated.
Ian.

Constantia Vista
Adriaan G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G
Saam met vriende

Uitstekend, goed geleë en fantastiese geriewe.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Vista se terugvoer

Thank you very much for staying with us and your great review, Adriaan.
It was a real pleasure, to have met you and your friends and having you all, as guests.
I do hope we meet again, some time, in the future.
Take Care.
Ian.

Constantia Vista
Helene D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene D
Enkelreisiger

'n Fantastiese uitsig - kan nie beter kry nie.

Vreedsaam en baie veilig, met 'n besonderse uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had the most amazing weekend, loved every bit of my stay at Constantia Vista, surely will visit again.

Constantia Vista is a beautiful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place, and Ian and Cia are very friendly and helpful.

View is magnificent, hope to be able to use Jacuzzi next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal W
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a gem!

This place is a true gem for any traveller. Ian was lovely. I can't fault this venue. Had a superb stay even with lots of rain during our entire stay. Was pleasantly surprised as I didn't do much research before booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend.

Dit het al my verwagtinge oortref. Was een van die lekkerste naweke wat ek beleef het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Vista se terugvoer

Thank you very much for staying with us as well as your very kind words and great review, Liezl. It was a pleasure to have met you and have you both as guests.

Regards
Ian

Constantia Vista
Anne S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Clean, neat. Huge bathroom. Beautiful view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Skoon en netjies. Groot badkamer. Pragtige uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en perfekte akkommodasie.

Ruim, netjies, alles wat jy kan nodig hê, vriendelike diens, ongelooflike mooi uitsig, lekker weg kom uit stad maar steeds naby winkels. Puik geriewe, beveel egter aan om in somer te gaan, want Jacuzzi gebruik sonkrag, benodig dus 4-5 sonnige dae om op te wek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Constantia Vista se terugvoer

Thank you very much for staying with us and this review, Yolandi. It was a real pleasure to have met you and have you as guests and I hope we meet again ,some time in the future.
All the best,
Ian

Constantia Vista
Lynette S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Gesin met tieners

Will return next year for the Two Oceans.

Spectacular view and a homely environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig asemrowend! Ian is eksentriek, die huishulp baie vriendelik en diens puik!

Die Vista is baie netjies, stylvol en het n baie mooi uitsig oor die Groot Constantia wynplaas. Die diens is goed en is absoluut privaat!Ian is vriendelik en altyd beskikbaar en die huishulp is net so vriendelik en profesioneel. Dit was n plesier om n deel van ons wittebrood daar te kon he. Ek verstaan hoekom gaste van oor die wereld terugkeur na Constantia Vista toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Price-rylaan 34, Constantia, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc4e691920195a6c04a01193d2334f583a53db9286f21cc8e02003d590e7256e2db5542be70683780181f3725d56f9f88435?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 34 Price Drive Constantia 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.024840895305 18.415414094925