LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Constitution 14 by CTHA | LekkeSlaap
+28

Constitution 14 by CTHA

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constitution-keeromstraat 14, Milnerton Rural, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 970 R1 281 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Constitution 14 by CTHA is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Milnerton Rural.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die badkamers het baddens en storte. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, elektriese braaipan, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet en in die sitarea voor die TV met DStv ontspan. Daar is ook 'n DVD-speler en WiFi-toegang.

Die leefarea lei na 'n toegeboude binnebraai wat op sy beurt toegang bied tot 'n groot agtertuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis vir 2 voertuie en die huis het 'n alarmstelsel.

Constitution 14 by CTHA is 2,5 km vanaf die West Coast Village Winkelsentrum en Netcare Blaauwberg Hospitaal, 5 km vanaf Bloubergstrand waar gaste kan swem, hengel en branderplankry, en 6 km vanaf verskeie winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Constitution 14 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Constitution 14 by CTHA
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Constitution-keeromstraat 14, Milnerton Rural, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Constitution 14 by CTHA het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 970
Vanaf R1 281
per nag (plek vir 6)
was R1 970
Vanaf R1 281
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constitution-keeromstraat 14, Milnerton Rural, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabeaac9815edfc2b1173315d14079f51bacac04020d9c2a7af3675b4e1e35cedce0f0e8aed15b4c1fbeaf7b49c5ee561cd21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 970, nou Vanaf R1 281  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 14 Constitution Crescent Milnerton Rural 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.796579 18.497145
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!