Convenient Get-a-way

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Convenient Get-a-way is in Randpark Ridge, Randburg, en is ideaal vir sakelui of paartjies.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n slaaprea, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar met 'n stoel. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Daar is WiFi en veilige parkeerplek is op die eiendom beskikbaar.

Die instansie is naby die Ticketpro Dome by Northgate en die FNB-stadion. Daar is ook verskeie winkelsentrums in die omgewing wat Clearwater, Cresta en Cradlestone insluit wat nie te ver vanaf Trinityhouse Little Falls is nie. Daar is ook verskeie restaurante om van te kies.

Slaapplek

'n Bespreking by Convenient Get-a-way sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Convenient Get-a-way gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R495 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za