Randpark Ridge Akkommodasie by Convenient Get-a-way | LekkeSlaap
+14

Convenient Get-a-way

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Convenient Get-a-way
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thys L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Baie netjies. Skoon en veilig.

Elize E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Enkelreisiger

Lehandri is baie gasvry ontvangs baie goed.

Dit is bekostigbaar, die blyplek is baie netjies en skoon. Dit is 'n baie veilige gebied en stil. Die plek is naby winkelsentrums asook Wilgeheuwel Hospitaal.

Bevan P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The convenient, friendly, comfortable and affordable go to place.

Well located to all amenities and hospital. A hop, skip and jump to top food offerings. The owners showed great consideration to our immediate needs and nothing was an effort to make our stay as comfortable as possible. The accommodation was better than I could ever have expected and recommend all to support this place. Thanks for the time we were able to spend there.

Andre V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies. Mense is baie vriendelik.

Was stil, rustig en gemaklik.

Chantel D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Friendly service, excellent stay.

Sarita T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita T
Enkelreisiger

Uitstekende diens en kommunikasie!

Baie vriendelik en tegemoetkomend teenoor gaste. Sal definitief weer bespreek.

Tanya B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens is uitstekend en vriendelik.

Die plek is baie netjies en baie moeite is daar ingesit. Ek sal Convenient Get-a-way aanbeveel aan almal wat ek ken vir verblyf.

Convenient Get-a-way's terugvoer

Beste Tanya,
Ons is baie bly julle het die verblyf geniet! Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons sien uit om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Ook baie dankie vir die aanbevelings. Julle vriende en familie is enige tyd welkom.

Convenient Get-a-way
Sonja V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Enkelreisiger

Very, very nice apartment ─ wish I could stay longer.

A lot of personal touch. Everything is there.

Convenient Get-a-way's terugvoer

We are so happy to hear that you enjoyed your stay, Sonja. We hope to see you back soon for an extended stay.

Convenient Get-a-way
Rista B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista B
Besigheidsreis

Excellent hosts, comfortable stay, will definitely recommend.

Excellent and most accommodating hosts. Comfortable stay. Everything of good quality. Good security. Value for money and will definitely go visit again.

Convenient Get-a-way's terugvoer

Thank you so much for the outstanding review Rista! You were a fantastic guest and we loved hosting you.
Hope to see you back soon!

Convenient Get-a-way
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelaar-singel , Randpark Ridge , 2156, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe79a625f0f16e5096ef8db2965b28022bc6294aebc9df4f8a852bf911f98067fa5cfe4d14a59ad9e7f58bf81a1578a7c051a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Adelaar Crescent Randpark Ridge 2156 Gauteng 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -26.103959334295 27.936010758267
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za