Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cook's Comfort

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cook’s Comfort Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Cook's Comfort
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicolene S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S
Saam met vriende

Verblyf is baie netjies. Baie rustig en privaat.

Huisies is pragtige en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Baie dankie, Johan. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Cook's Comfort.

Cook's Comfort
Shakoor S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shakoor S
Gesin met klein kinders

The facility is excellent and very well-maintained.

Very well-maintained. Excellent location. Central to Kruger Park and the other site seeing areas. The facility is very well-organised and not crowded. Abundance of fruit on the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Thank you for your positive feedback, Shakoor. It was a pleasure hosting you as our guests. We look forward to seeing you again soon.

Best wishes, Cook's Comfort

Cook's Comfort
Marietta S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta S

Rustig en heerlik vir oorslaap of selfs vakansie.

Genotvolle verblyf en sal aanbeveel. Chill zone en swembad 'n treffer. Rustigheid net wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Rustige atmosfeer, vriendelike diens en skoon geriewe.

Ons het hier oornag terwyl ons 'n troue bygewoon het by Whispering Thorns. Op die dag het Gerhard ons gebel om te bevestig van ons aankoms. Hy het ons dit ook vergun om 2 ure vroeër in te klok, a.g.v. die beskikbaarheid van ons eenheid op die dag. Gerhard het ons by die hek ontmoet en ons gewys hoe die alarm en sleutels vir ons eenheid en die swembad werk. Die beddens was skoon en opgemaak, met skoon handdoeke vir elke gas. Daar was 'n klein kombuisie wat skoon was, met eetgerei in die laaie en skoon glase en borde. Daar was wel nie lugversorging nie, maar wel waaiers op die dak. Ek en my vriende het glad nie omgegee nie, maar kan sien dat sommige mense daaroor sou kla. Verder het ons veilig gevoel en die naggeluide het ons maak voel ons is êrens in die bos, weg van al ons sorge en stadsprobleme! Ons sal definitief weer hier kom inloer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P
Gesin met tieners

Heerlike verblyf met puik fasiliteite.

Ek kan Cook's Comfort na hartelus aanbeveel. 'n Ten volle toegeruste verblyf-eenheid met 'n gasheer wat ons baie gaaf ontvang het. Die slaapkamers is ruim asook die uitsig vanaf die stoep oor die natuur is baie noemenswaardig. Ons verblyf was aangenaam, alles is maklik beskikbaar. Julle sal my beslis weer volgende jaar daar kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Baie dankie, Jannie. Ons is baie bly dat julle 'n aangename ervaring by Cook’s Comfort gehad het. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Groete
Cook's Comfort

Cook's Comfort
Hennie D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie D
Gesin met klein kinders

Goed oor die algemeen.

Ligging was wonderlik, groot tuin vir kinders om te verken. Kan met 'n beter stortkop doen. Bed was ongemaklik en raserig. Sitkamer was glad nie gemaklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Thank you Hennie, we're pleased you enjoyed your stay with us. Appreciate your constructive feedback and will make every effort to make your next stay even better.
All the best,
Cook's Comfort

Cook's Comfort
Thelma B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B
Gesin met klein kinders

Baie rustige, netjies en skoon plek met 'n mooi uitsig.

Ons het dit baie geniet om daar oor te bly. Die plek is skoon, netjies. Baie gemaklik en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vennessa G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vennessa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig. Beveel Cook''s Comfort regtig aan.

Diana en Gerhard baie vriendelik, gaan uit hul pad om te help. Baie skoon en netjies. Gaan vir seker weer daar tuis gaan. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne P
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning place.

My family and I has such an amazing 4 days there. Will most definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Lovely to hear that you enjoyed your stay with us, Roxanne. Thank you for your great feedback, and for choosing Cook's Comfort for your family holiday. We look forward to seeing you again soon.
All the best to you and your family,
Cook's Comfort

Cook's Comfort
Susan E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan E
Gesin met tieners

Dit was voldoende vir wat ek dit nodig gehad het aangesien ons heel dag weg was vanaf die plek en slegs basies geslaap het.

Die koste vir die verblyf was hoog vir waarvoor ons dit gebruik het. Volgens die foto's op die webtuiste, het ons die swembad groter verwag en was regtig slegs 'n "splashpool" waarin mens nie kan swem en slegs afkoel. Verder was die fasiliteite baie goed, en die feit dat ons ons eie poolstokke en darts as deel van verblyf gehad het om te gebruik het als makliker gemaak. Die geriewe is regtig skoon en selfs wanneer ons gebraai het was dit al vroeg volgende oggend skoongemaak. Eenheid is elke dag skoongemaak teen geen ekstra kostes wat wow was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Dankie Susan, ons is baie bly dat julle 'n aangename ervaring by Cook’s Comfort gehad het. Ons waardeer ook jul terugvoering, en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Cook's Comfort.

Cook's Comfort
Elbe B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe B
Besigheidsreis

Pragtig.

Rustige atmosfeer met die mooiste voëlgeluide.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Ons is so bly dat julle jul verblyf geniet het, baie dankie Elbe!

Groete
Cook's Comfort

Cook's Comfort
Marlene W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W
Gesin met tieners

Die regte plekkie vir 'n welverdiende blaaskans!

Ons sal verseker weer Cook's Comfort besoek. Die ligging is perfek om klomp plekkies naby geleë te kan besoek en tog beskik dit oor genoeg om net af te pak en te rus. Die bestuur is vriendelik en die plek is baie veilig met elke huis wat toegerus is met sy eie alarm. Ek was baie beïndruk met die pragtige plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Baie dankie, Marlene. Ons is so bly dat julle 'n aangename ervaring by Cook’s Comfort gehad het. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Beste wense,
Cook's Comfort

Cook's Comfort
Marelize V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Alles was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg. Beste wense, Cook's Comfort

Cook's Comfort
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M
Gesin met klein kinders

Baie netjies, en goed toegerus met vriendelike diens daarby.

Baie netjies en goed toegerus met vriendelike diens daarby. Dankie julle vir 'n ontspanne week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marne B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne B
Saam met vriende

Absolutely lovely!

We were a group of 7 girls. Really enjoyed our stay! Very safe and close to a lot of tourist attractions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

It was lovely to host you as our guests, Marne. We are so pleased you enjoyed your stay and the wonderful attractions in the area. Thank you from us all for your positive feedback. We look forward to hosting you again sometime in the near future.
Kind regards,
Cook's Comfort team

Cook's Comfort
Santjie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie V

Ongelooflik lekker.

Dit was absoluut 'n wonderlike ervaring. Sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Baie dankie, Santjie.

Dit was vir ons ook aangenaam om julle hier te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Groete
Cook's Comfort

Cook's Comfort
Annelie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Gesin met klein kinders

Wonderlik, rustig en baie mooi.

Dit is 'n baie mooi rustige plekkie en sal weer daar wil bly, en bietjie meer tyd daar spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Ons is so bly om dit te hoor! Baie dankie, Annelie.
Groete,
Cook's Comfort

Cook's Comfort
Marisa S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Wat 'n wonderlike verrassing. So mooi, netjies, volledig toegerus en goed geleë. Die kinders het heerlik op die klippe in die tuin gespeel en die uitsig is pragtig. Sowaar 'n plek om te ontspan na 'n dag se rondreis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Baie dankie Marisa, ons is bly dat julle jul verblyf geniet het.

Groete,
Cook's Comfort

Cook's Comfort
Vicki D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki D
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam. Die bestuurder was baie hulpvaardig en hy het ons in die dorp kom haal!

Die plek is baie mooi en gerieflik. Daar was meer as genoeg plek vir die kinders om te speel. Gronde is goed versorg en die poue was 'n heerlike bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Baie dankie, Vicki, ons waardeer dit.

Groete,
Cook's Comfort

Cook's Comfort
Johann F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F
Gesin met klein kinders

Goeie ligging, goeie diens, pret in die speletjies-area en mooi rustige omgewing.

Ons het die pooltafel en veerpyltjies baie geniet. Die skoonmakers was baie vriendelik en deeglik. Lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Baie dankie, Johann!

Groete,
Cook's Comfort

Cook's Comfort
Charity G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charity G
Gesin met klein kinders

Add more things to keep the young ones busy. Electrical blankets for chilly nights.

The shower is not a deal for younger children, hope they add baths on one or two chalets. The electrical fence should be covered by a wall - either brick or wooden for the young kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cook's Comfort se terugvoer

Thank you for your high rating and suggestions, much appreciated. We have several new projects in the pipeline, and on your next visit, we'd be delighted to offer you a chalet with a bath, as most of our chalets have both baths and showers. We look forward to hosting you again in the near future. Best wishes to you and your family.

Cook's Comfort

Cook's Comfort
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue 7/104, Plaston, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmMTI3YjhlLWUwNjItNGE4Zi05NjFiLTVhYWQ5MTA3Y2VmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 7/104 Bellevue Plaston 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.35026 31.03129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem