LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cook's Cottage | LekkeSlaap
+17

Cook's Cottage

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cook's Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Frik D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D
Gesin met klein kinders

'n Juweel.

Ons het almal tuis gevoel, van die dekor tot die tee en bykomstighede het in ons smaak geval. En anders as by sommige gastehuise was daar 'n voldoende voorraad toiletpapier! Dan is die plekkie boonop sentraal geleë, stapafstand van die middedorp.

Cook's Cottage's terugvoer

Beste Frik,
Baie dankie vir die goeie terugvoering en mooi woorde. Ons is baie bly dat julle 'n lekker tyd by Cook's Cottage gehad het.
Hoop om jul weer in die nabye toekoms te kan akkommodeer.
Groete,
Melize, Jo, Julia en die res van die Explorers Club span.

Cook's Cottage
Vanaf R4 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R4 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R4 050
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35A h/v Van Wijk- en De La Rey-straat , Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALPlISb3Zwq4bj9bmReICaK2fBEtlFPifDrAR5G9Fpo2Lxlg8Fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 050  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 35A cnr Van Wijk and De la Rey Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.909689531474 19.117455846558
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!