LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Copper Leaf Cottage | LekkeSlaap
+17

Copper Leaf Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Copper Leaf Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Unine L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unine L
Gesin met tieners

Waarde vir geld, gerieflik, netjies en veilig!

Baie gasvry, mooi netjies skoon en baie ruim.

Chanelle S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle S
Gesin met tieners

We had a very pleasant stay at Copper Leaf!

We stayed overnight at Copper Leaf on our way to the Kruger Park. We found the accommodation perfect for our needs.

Sunoba B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunoba B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes.

Die verblyf is ideaal vir mense wat die area om en in die Kruger Wildtuin wil besoek. Tanya is 'n oulike gasvrou, die ligging is baie veilig.

Marika E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika E
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, heerlike verblyf.

Perfek vir vinnige oorslaap. Baie skoon en netjies!

Gerda O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda O
Gesin met klein kinders

We had a warm welcome from Tanya and we enjoyed the stay.

These are our kind of people. Vrystaters! That made us feel welcome, good location.

Theresa V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V

Kort kuier.

Ons is baie vriendelik ontvang en die eenheid waarin ons tuis gegaan het is baie netjies en skoon gewees. Sal aanbeveel vir oornag of kort kuiers in Nelspruit.

Liana M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana M
Enkelreisiger

Sal beslis vir enigiemand aanbeveel!

Die diens wat ek van die begin af ontvang het was uitnemend. Die eienaar van Copper Leaf Cottage, Tanya, is 'n verskriklike aangename persoon. Vriendelik en uitstekende fasiliteite. Ek beveel enigiemand aan wat in Nelspruit opsoek is na verblyf om Copper Leaf Cottage eerste te skakel!

Tom M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, pleasant and clean. Friendly owner and lovely surroundings.

We enjoyed our stay, and will definitely stay there again when we travel to Nelspruit - good value for money.

René S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
René S
Enkelreisiger

Klein en verouderd.

Mense was vriendelik en behulpsaam, maar die kamer was baie klein en nie soos op die foto's getoon nie. Dit was oorspronklik die skoonmakerskwartiere en het in 'n gastekamer verander.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Small and outdated.

People were friendly and helpful but the room was very small and not as shown on the pictures. It was originally the cleaner's quarters and changed into a guestroom.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charlotte V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Saam met vriende

Uitmuntend en sal beslis weer daar oornag.

Ons het die aand daar aangekom en is vriendelik ontvang. Ons tasse is selfs vir ons afgedra en ons is met 'n vriendelike gesig ontvang. Baie dankie daarvoor. Sal beslis weer van julle gebruik maak in die toekoms.

Ingrid D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Saam met vriende

Very nice place to stay, but hard to find, as streets were closed at that time of the day.

See stars.

Hanri C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri C
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en goed geleë.

Ons het baie lekker gebly by Copper Leaf Cottage en baie tevrede met die slaapplek en wat dit behels. Sal beslis weer daarheen gaan wanneer ons weer in die area is.

Judy V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V
Saam met vriende

Awesome!

Tanya en haar gesin, julle was so vriendelik en het ons regtig tuis laat voel. Julle plek is pragtig en ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Mag julle baie blessings kry omdat julle sulke goeie tegemoetkomende diens aan ons gelewer het.

Hubré S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubré S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename nagrus gehad.

Ons het slegs daar oornag op pad na ons volgende bestemming. Netjiese, rustige plekkie. Sal weer daar oornag.

Linette H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies en gerieflik.

Dit was bekostigbaar en het aan ons vereistes vir een nag oorslaap op pad wildtuin toe voldoen. Die ekstra slaapvertrek was presies wat ons benodig het, aangesien my broer ook saam met ons gereis het. Dit het die plek baie bekostigbaar gemaak, asook veilig en maklik bereikbaar.

Jurine V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kamer met gemaklike bed en vriendelike eienaar.

Stil en rustig gewees.

Chrizel M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizel M
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik.

Ons sal beslis, weer Copper Leaf Cottage besoek. Die diens was baie goed en dis baie netjies en skoon.

Emily P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We hardly spent any time there as we were with family but everything was great.

See stars.

Mariska B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Saam met vriende

Gemaklik en baie netjies.

Ons het heerlik gebly by Copper Leaf Cottage. Dit was baie netjies en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer hier oornag!

Jacqueline W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W
Gesin met klein kinders

Friendly host.

Tanya was very friendly and helpful. We felt right at home. We will stay there again.

Nadia J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Gesin met tieners

Aangename tyd, vriendelike ontvangs.

Die plek het presies gelyk soos op die foto's. Netjiese woonstel met braaigerief.

Elsabe J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe J

Baie gerieflik met alles wat nodig was byderhand.

Kan die kothuis aanbeveel vir persone wat Innibos-kunstefees wil besoek en die Laeveld wil verken. Dit is in 'n baie veilige buurt en naby aan verskeie dorpe soos Witrivier en Hazyview. Baie netjies verblyf met genoeg privaatheid.

Shane O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane O
Saam met vriende

Excellent stay.

It was an excellent stay. The place was clean and neat. The host was so helpful.

Anne-marié D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marié D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Die gasvrou Tanya het ons dadelik welkom laat voel. Die kamer is keurig ingerig en het alles wat mens vir oornagverblyf nodig het. Ons het die verblyf geniet en heerlik geslaap. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Linde S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linde S
Gesin met tieners

Vriendelike mense en oulike cottage.

Die verblyf is op die eienaars se erf. Maar ons was tog alleen en kon ons self geniet en lekker braai.

Friede M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friede M
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld en baie vriendelike behulpsame diens.

Tanya was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was pragtig skoon en ruim. Daar is regtig niks waaroor ek kan kla nie, en ek kan Copper Leaf Cottage met 'n oop gemoed aan enige persoon aanbeveel.

Lindy V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V
Gesin met tieners

Baie beïndruk.

Waarde vir geld, netjies en ons kon lekker privaat braai en kuier.

Suné V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suné V
Gesin met tieners

Het baie lekker gebly.

Dit is 'n baie netjiese, skoon en veilige plek. Al wat kort is 'n lugversorger en selfs 'n groter TV dalk.

Lize M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lize M
Gesin met klein kinders

Warm.

Baie mooi skoon en netjies. Moet asb. lugversorging insit. Een waaier vir die hele plek was baie min ons het ongelooflik warm gekry. Hulle moet ook asb. na die waterdruk in die stort kyk.

Leanne H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne H
Saam met vriende

Exceptional value for money.

The accommodation was clean, nicely located close to restaurants and shops. The hosts were very friendly and accommodating, especially since we only booked the cottage a couple of hours before we arrived. The accommodation is best suited to couples or a family with children, as the second bedroom is accessed by walking through the first bedroom. We had a wonderful stay and will return.

Vinolia B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinolia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful time. Excellent service. Will definitely visit again.

The place was clean, safe and will definitely visit again. We had a warm and and friendly welcome. Thank you.

Marcia N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia N
Gesin met klein kinders

Beautiful home environment, great service.

Very quiet area, close to town. The cottage was clean, spacious and had all we needed for our stay. Tanya and her husband were very friendly and helpful.

Dirk B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Gesin met tieners

Baie netjies en rustige omgewing.

Baie netjies, goeie vriendelike ontvangs deur eienaar. Veilig.

Sonja K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K
Gesin met tieners

Pragtige skool-eenheid. Ideaal vir oorslaap op pad na die Wildtuin.

Baie netjies en skoon. Regtig billike prys.

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Millerstraat 55, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN6QkOrROf4aB9RWkkWsjBno9iMqfDCd416d833uF38RUH1KiDn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 55 Miller Street Nelspruit 1211 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.487787539017 30.997886824357
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!