+9
Selfsorg in Gobabis

Copper Sands Accommodation

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker gebly in die rustige omgewing met klanke van die natuur in jou ore. Dit was 'n heerlike, ruim eenheid uit die gewoel van die dorp. Die klank van reën op die dak was soos musiek in die ore. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Beslis een van die lekkerste plekke waar ek nog oorgebly het omdat dit 'n egte ervaring was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende gerieflike verblyf. Pragtige gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Plaas vars verblyf wat jou rustig laat word. Dit was heerlik om op die plaas te oornag. Die kinders het die ruimte geniet na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine P
1 nag
4.8
Mrt 2026

Lekkerste beddens en rustige plaas atmosfeer. Die plekkie is op 'n rustige en groen plaas en dit was heerlik stil met dieregeluide en hoenders wat kraai, iets wat mens mis wanneer jy in 'n stad bly. Alles was skoon en netjies en vir seker die lekkerste beddens wat ons op geslaap het gedurende ons ry-cation!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Uitstekende waarde vir geld. Netjies, gerieflik en gasvry. Perfek vir 'n gesin met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanita H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Wonderful, spacious and relaxing. We had a wonderful, relaxing stay. The house is big and spacious with everything you need. Lovely farm experience with wide open spaces and silence.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige plaas atmosfeer, alles wat nodig is vir ete voorbereiding was beskikbaar. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daleen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Kranz Gobabis Farm,Portion 7, 11001, Gobabis, Omaheke

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85089b94f5f1ebba2be0f727d3cb9f99bd810bf2f19fad7085f4177832994c6f2a2781adc25af20ff1e7b2b382cf010e2ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Kranz Gobabis Farm,Portion 7 11001 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.416932 18.954198

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang