Zwartkop Akkommodasie by Copperstone House | LekkeSlaap
+33
+33

Copperstone House

Gastehuis
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katjiepiering-singel 5, Zwartkop, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Copperstone House is op 'n heuwel in die spoggerige Zwartkop-woonbuurt geleë en bied 'n 180°-uitsig oor Centurion en ander areas in Pretoria, insluitend Supersport Park en Centurion Mall. Copperstone House bied 'n sentrale ligging, 'n intieme gesinshuis, luukse verblyf, veiligheid en rustigheid.

Daar is 6 kamers met 'n pragtige uitsig wat ideaal vir individuele sakereisigers, vriendegroepe en gesinne is.

Dit is naby winkelsentrums, hospitale, Supersport Park, die Gautrein en ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Katjiepiering-singel 5, Zwartkop, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katjiepiering-singel 5, Zwartkop, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c5e9b059dfc0971c2de82e02e258605b625797bf84ec9d441f9ad281f612ebea5a403d7a021f50509c4b3cb48e2bd442810?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 5 Katjiepiering Crescent c 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.864214 28.181084
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za