Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coppins Cove 11

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 4 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan 53, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 670 R1 780 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Coppins Cove 11 is 'n selfsorghuis in 'n kompleks in Marina Beach wat na die strand front. Dié kompleks bied direkte toegang tot 'n Blouvlagstrand wat vermaak aan alle ouderdomme bied. Daar is ook 'n restaurant en 'n kroeg wat na die strand front, en 'n getypoel waarin die kinders kan baljaar.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dié kamer het ook toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see en tuin. Die tweede en derde slaapkamer is ook op die boonste verdieping en beskik oor 'n dubbelbed en 2 tripelstapelbeddens. Hierdie twee kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n badkamer langsaan met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n TV, sowel as oorgenoeg sitplek en bied toegang tot die tuin.

Daar is veilige parkeerplek in 1 toesluitmotorhuis en 'n ekstra parkeerplek buite. Die eenheid het 'n alarmstelsel en 'n sekuriteitswag is elke aand aan diens.

Slaapplek

’n Bespreking by Coppins Cove 11 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 mense
2 xTripelstapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Coppins Cove 11
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Faye Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Ligging

  • Marina-rylaan 53, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Coppins Cove 11 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 670
R2 670 R1 780
per nag, vir 12 mense
Vanaf R2 670
R2 670 R1 780
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan 53, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2b534e5488f8cee5ab2be5c6ad495b9491c19422068d13c60313edb8e57ccc31884614d8fb757aaee8967e125d3fd06aae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 670 nouVanaf R1 780 per nag, vir 12 mense 15 5 1 5 53 Marina Drive Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.940119344679 30.305078613245
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem