LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Coral Cottage | LekkeSlaap
+5

Coral Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Cock-rylaan 343, Melville, Port Shepstone, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R675 R608 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coral Cottage in Port Shepstone bied gehalte verblyf aan 'n paartjie. Dit is naby 'n rits winkels, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die kothuis is op 'n woonerf en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV. Daar is lieflike braaigeriewe.

Gaste kan onder die beskutte stoep ontspan.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Coral Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • La Cock-rylaan 343, Melville, Port Shepstone, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R675
Vanaf R608
per nag (plek vir 2)
was R675
Vanaf R608
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Cock-rylaan 343, Melville, Port Shepstone, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ca77e6e9d5b44ae01a0b03d60ce6d3345e2331b503bc16879652c3eeb7a4a66a581518056b413db6a2188e8b9dd9024ad57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R675, nou Vanaf R608  per nag (plek vir 2) 343 La Cock Drive Melville 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.650998002845 30.522368423279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!