4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 72A Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Coral Cove 6 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n gesinsvriendelike kompleks in Ballito en bied direkte toegang tot die strand. Hierdie bekoorlike woonstel is perfek vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende kuswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe en gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Die woonstel het 1 onderdakparkeerplek en die komplks het 24 uur-sekuriteit. Coral Cove 6 is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë en is ook net 'n entjie se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 392
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 72A Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Coral Cove 6 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
72A Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang