Hillhead Akkommodasie by Coral Point Apartment | LekkeSlaap
+27

Coral Point Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid W107, Coral Point, Sibaya, Hillhead, 4650, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 17

Beskrywing

Coral Point Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Hillhead. Die kompleks is ideaal geleë 6 km vanaf Selection Beach en 12 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die woonstel is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisarea is langs die bed en het 'n gasstoof, oond, yskas, 'n mikrogolfoond en ander nodige toebehore.

Daar is 'n rusbank met sitplek vir 3 in die sitkamer en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel lei na 'n gedeelde balkon. Gratis WiFi is in die woonstel beskikbaar.

Die kompleks spog ook met 'n swembad, gimnasium, 'n waskamer en veilige parkeerplek vir voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Coral Point Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Coral Point Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Eenheid W107, Coral Point, Sibaya, Hillhead, 4650, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Coral Point Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid W107, Coral Point, Sibaya, Hillhead, 4650, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec26ed9118997dbe35c0e8a8f56858097ad3c062bb291c39324e7acc00a8d588d8efb3c3c69637adcb0feecf096dfd637a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Unit W107, Coral Point Sibaya 4650 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.679931892707 31.106897619574
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za